Latium: Verskil tussen weergawes
Mukdro (besprekings | bydraes) Kat |
|||
(3 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 33: | Lyn 33: | ||
== Geskiedenis == |
== Geskiedenis == |
||
In die Romeinse tydperk het ''Latium'' verwys na die min of meer reghoekige area tussen die [[Tiber]]-rivier, die Sabine-gebergte, en die [[Middelandse See]]. Die moderne geografie lys die naam nie meer nie, aangesien die konnotasie met antieke Rome verband hou. |
In die Romeinse tydperk het ''Latium'' verwys na die min of meer reghoekige area tussen die [[Tiber]]-rivier, die Sabine-gebergte, en die [[Middelandse See]]. Die moderne geografie lys die naam nie meer nie, aangesien die konnotasie met antieke Rome verband hou. |
||
Voor die aankoms van die Romeine, het verskeie etniese groepe hier gewoon. Sommige van hulle het nie eers Indo-Europese tale gepraat nie. Die [[Etruskers]] was die hoofgroep van hierdie mense, gedurende hierdie pre-Romeinse periode. Elke streekstad het sy eie staat gevorm. Indo-Europese stamme het die gebied begin binnedring, onder andere die groep wat vandag as die Latyners bekend staan. Hulle was onmiddellik deur die oorspronklike stamme in posisie van onderdrukking geplaas, wat hulle laat verenig het en teen 338 v.C het hul stad Rome beheer oor die hele gebied gehad. Na die [[ |
Voor die aankoms van die Romeine, het verskeie etniese groepe hier gewoon. Sommige van hulle het nie eers Indo-Europese tale gepraat nie. Die [[Etruskers]] was die hoofgroep van hierdie mense, gedurende hierdie pre-Romeinse periode. Elke streekstad het sy eie staat gevorm. Indo-Europese stamme het die gebied begin binnedring, onder andere die groep wat vandag as die Latyners bekend staan. Hulle was onmiddellik deur die oorspronklike stamme in posisie van onderdrukking geplaas, wat hulle laat verenig het en teen [[338 v.C.]] het hul stad Rome beheer oor die hele gebied gehad. Na die [[Bondgenote-oorlog]] in [[90 v.C.]] het Rome burgerskap verleen aan al die bewoners van die stede in die gebied. |
||
== Provinsies, stede en enkele besienswaardighede == |
== Provinsies, stede en enkele besienswaardighede == |
||
Lyn 46: | Lyn 46: | ||
* [[Fiumicino]], waar die [[Leonardo da Vinci Internasionale Lughawe]] geleë is. |
* [[Fiumicino]], waar die [[Leonardo da Vinci Internasionale Lughawe]] geleë is. |
||
* [[Frascati]], 'n wynstad. |
* [[Frascati]], 'n wynstad. |
||
* [[Ostia]], die oorspronklike Romeinse [[hawe]] wat Rome bedien het. |
* [[Ostia Antica]], die oorspronklike Romeinse [[hawe]] wat Rome bedien het. |
||
* [[Marino]], 'n wynstad |
* [[Marino]], 'n wynstad |
||
Huidige wysiging sedert 23:29, 22 November 2024
Wapen en vlag | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Hoofstad: | Rome |
Administratiewe verdeling: | 5 provinsies |
Oppervlakte: | 17 207.68 vk km |
Bevolking: | 5 728 688 (31 Desember 2010) |
Bevolkingsdigtheid: | 333 inwoners per vk km |
Webwerf: | www.regione.lazio.it |
ISO 3166-2: | IT-62 |
President: | Nicola Zingaretti (PD) |
Kaart | |
Latium (Italiaans: Regione Lazio) is 'n historiese landskap en administratiewe streek in Sentraal-Italië. Die grootste stad in Latium is die Italiaanse hoofstad Rome.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]In die Romeinse tydperk het Latium verwys na die min of meer reghoekige area tussen die Tiber-rivier, die Sabine-gebergte, en die Middelandse See. Die moderne geografie lys die naam nie meer nie, aangesien die konnotasie met antieke Rome verband hou. Voor die aankoms van die Romeine, het verskeie etniese groepe hier gewoon. Sommige van hulle het nie eers Indo-Europese tale gepraat nie. Die Etruskers was die hoofgroep van hierdie mense, gedurende hierdie pre-Romeinse periode. Elke streekstad het sy eie staat gevorm. Indo-Europese stamme het die gebied begin binnedring, onder andere die groep wat vandag as die Latyners bekend staan. Hulle was onmiddellik deur die oorspronklike stamme in posisie van onderdrukking geplaas, wat hulle laat verenig het en teen 338 v.C. het hul stad Rome beheer oor die hele gebied gehad. Na die Bondgenote-oorlog in 90 v.C. het Rome burgerskap verleen aan al die bewoners van die stede in die gebied.
Provinsies, stede en enkele besienswaardighede
[wysig | wysig bron]Die administratiewe streek Lazio word verder onderverdeel in die volgende provinsies: Frosinone, Latina, Rieti, Metropolitane Stad Rome en Viterbo.
Rome-provinsie
[wysig | wysig bron]- Rome, hoofstad van die gebied.
- Anzio, die vastelandse landingsplek van die Geallieerde Magte tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- Castel Gandolfo, waar die vroeëre pouslike somerwoning geleë is.
- Fiumicino, waar die Leonardo da Vinci Internasionale Lughawe geleë is.
- Frascati, 'n wynstad.
- Ostia Antica, die oorspronklike Romeinse hawe wat Rome bedien het.
- Marino, 'n wynstad
Ander provinsies
[wysig | wysig bron]- Frosinone, hoofstad van die provinsie (bevolking ongeveer 480 000 teen Desember 2006)
- Latina, hoofstad van die provinsie (bevolking ongeveer 490 000 teen Desember 2006)
- Rieti, hoofstad van die provinsie (bevolking ongeveer 150 000 teen Desember 2006)
- Viterbo, hoofstad van die provinsie (bevolking ongeveer 290 000 teen Desember 2006)
Bron
[wysig | wysig bron]
Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto |