Wittenberg: Verskil tussen weergawes
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: tr:Lutherstadt Wittenberg |
Gliwi (besprekings | bydraes) k (GR) File:DE-ST 15-0-91-375 Wittenberg COA.png → File:DEU Wittenberg COA.svg PNG → SVG |
||
(17 wysigings tussenin deur 12 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;" |
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;" |
||
! align="center" colspan="2" style="color: # |
! align="center" colspan="2" style="color: #000000; background: #f7f8ff; padding: 4px; font-size:170%;" | |
||
'''Lutherstadt Wittenberg'''<br /> |
'''Lutherstadt Wittenberg'''<br /> |
||
[[Lêer: |
[[Lêer:Altstadt Lutherstadt Wittenberg-Panorama.jpg|280px]] |
||
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999" |
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999" |
||
| '''Kaart''' |
| '''Kaart''' |
||
Lyn 9: | Lyn 9: | ||
|rowspan=6| [[Lêer:Wittenberg in WB.svg|160px|center]] |
|rowspan=6| [[Lêer:Wittenberg in WB.svg|160px|center]] |
||
|- style="background: white" |
|- style="background: white" |
||
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer: |
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:DEU Wittenberg COA.svg|70px|center]] |
||
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;" |
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;" |
||
|style="border-left:1px solid #999"| |
|style="border-left:1px solid #999"| |
||
Lyn 23: | Lyn 23: | ||
|- style="border-top:1px solid #999;" |
|- style="border-top:1px solid #999;" |
||
| '''Deelstaat''' |
| '''Deelstaat''' |
||
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of Saxony-Anhalt.svg|20px]] [[Sakse-Anhalt]] |
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of Saxony-Anhalt (state).svg|20px]] [[Sakse-Anhalt]] |
||
|- style="border-top:1px solid #999;" |
|- style="border-top:1px solid #999;" |
||
| '''Koördinate''' |
| '''Koördinate''' |
||
Lyn 82: | Lyn 82: | ||
|- style="border-top:1px solid #999;" |
|- style="border-top:1px solid #999;" |
||
|} |
|} |
||
⚫ | '''Wittenberg''', amptelik '''Lutherstadt Wittenberg''', is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik in die oostelike deel van die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Sakse-Anhalt]]. Wittenberg is aan die [[Elbe]]rivier geleë tussen [[Dessau-Roßlau]] in die weste, die [[Fläming]] in die noorde, die Dübener Heide in die suide en die Elbe-Elster-streek in die ooste, rofweg 100 kilometer suid-wes van [[Berlyn]] en sowat 70 kilometer noord-oos van [[Leipzig]]. |
||
⚫ | '''Wittenberg''', sedert 1938 amptelik '''Lutherstadt Wittenberg''', is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik in die oostelike deel van die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Sakse-Anhalt]]. Wittenberg is aan die [[Elbe]]rivier geleë tussen [[Dessau-Roßlau]] in die weste, die [[Fläming]] in die noorde, die Dübener Heide in die suide en die Elbe-Elster-streek in die ooste, rofweg 100 kilometer suid-wes van [[Berlyn]] en sowat 70 kilometer noord-oos van [[Leipzig]]. |
||
⚫ | Wittenberg het in die [[16de eeu]] danksy sy politieke en kultuurhistoriese invloed en sy kunslewe 'n belangrike rol in die geskiedenis van Duitsland gespeel. 'n Aantal beduidende geboue, wat met die Protestantse Hervorming in die 16de eeu en die kerkhervormers [[Martin Luther]] en Philipp Melanchthon asook die kunstenaar Lucas Cranach vereenselwig word, is in die ou stad van Wittenberg geleë en lok besoekers van dwarsoor die wêreld. Die Lutherhuis, die Melanchthonhuis, die stads- en slotkerk maak as Luthermonumente sedert [[1996]] deel uit van die [[ |
||
⚫ | Wittenberg het in die [[16de eeu]] danksy sy politieke en kultuurhistoriese invloed en sy kunslewe 'n belangrike rol in die geskiedenis van Duitsland gespeel. 'n Aantal beduidende geboue, wat met die [[Protestantse Hervorming]] in die 16de eeu en die kerkhervormers [[Martin Luther]] en Philipp Melanchthon asook die kunstenaar Lucas Cranach vereenselwig word, is in die ou stad van Wittenberg geleë en lok besoekers van dwarsoor die wêreld. Die Lutherhuis, die Melanchthonhuis, die stads- en slotkerk maak as Luthermonumente sedert [[1996]] deel uit van die [[Unesco]]-[[wêrelderfenisgebied|wêrelderfenis]]. |
||
Wittenberg was die hoofstad van die historiese Kurkreis-streek en die administratiewe setel van die [[hertog|hertoë]] en keurvorste van Sakse-Wittenberg. Met die nywerheidsomwenteling het Wittenberg tot 'n sentrum van die chemiese bedryf en 'n spoorwegknooppunt langs die treinroetes tussen Berlyn en Leipzig en tussen [[Maagdenburg]] en [[Dresden]] ontwikkel. |
Wittenberg was die hoofstad van die historiese Kurkreis-streek en die administratiewe setel van die [[hertog|hertoë]] en keurvorste van Sakse-Wittenberg. Met die nywerheidsomwenteling het Wittenberg tot 'n sentrum van die chemiese bedryf en 'n spoorwegknooppunt langs die treinroetes tussen Berlyn en Leipzig en tussen [[Maagdenburg]] en [[Dresden]] ontwikkel. |
||
== Eksterne skakels == |
|||
{{Saadjie}} |
|||
{{Commons-kategorie inlyn}} |
|||
* {{en}} {{fr}} [http://whc.unesco.org/sites/783.htm Amptelike UNESCO bladsy] |
|||
{{Normdata}} |
|||
⚫ | |||
⚫ | |||
[[ar:فيتنبرغ]] |
|||
[[Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Duitsland]] |
|||
[[az:Vittenberq]] |
|||
[[be:Горад Вітэнберг]] |
|||
[[be-x-old:Вітэнбэрг]] |
|||
[[bs:Wittenberg]] |
|||
[[ca:Wittenberg]] |
|||
[[cs:Lutherstadt Wittenberg]] |
|||
[[da:Wittenberg]] |
|||
[[de:Lutherstadt Wittenberg]] |
|||
[[el:Βιτεμβέργη]] |
|||
[[en:Wittenberg]] |
|||
[[eo:Wittenberg]] |
|||
[[es:Wittenberg]] |
|||
[[et:Wittenberg]] |
|||
[[eu:Wittenberg]] |
|||
[[fa:ویتنبرگ]] |
|||
[[fi:Wittenberg]] |
|||
[[fr:Wittemberg]] |
|||
[[gd:Wittenberg]] |
|||
[[hr:Wittenberg]] |
|||
[[hsb:Wittenberg]] |
|||
[[hu:Lutherstadt Wittenberg]] |
|||
[[is:Wittenberg]] |
|||
[[it:Wittenberg]] |
|||
[[ja:ヴィッテンベルク]] |
|||
[[jv:Wittenberg]] |
|||
[[ka:ვიტენბერგი]] |
|||
[[kk:Виттенберг]] |
|||
[[ko:비텐베르크]] |
|||
[[la:Wittenberga]] |
|||
[[lt:Vitenbergas]] |
|||
[[mk:Витенберг]] |
|||
[[nds:Wittenbarg]] |
|||
[[nl:Wittenberg (stad)]] |
|||
[[nn:Wittenberg]] |
|||
[[no:Wittenberg]] |
|||
[[pl:Wittenberga]] |
|||
[[pt:Wittenberg]] |
|||
[[ro:Lutherstadt Wittenberg]] |
|||
[[ru:Виттенберг]] |
|||
[[simple:Lutherstadt Wittenberg]] |
|||
[[sk:Lutherstadt Wittenberg]] |
|||
[[sr:Лутерштат Витенберг]] |
|||
[[sv:Wittenberg]] |
|||
[[tr:Lutherstadt Wittenberg]] |
|||
[[uk:Віттенберг]] |
|||
[[vec:Wittenberg]] |
|||
[[vi:Wittenberg]] |
|||
[[vo:Wittenberg (Deutän)]] |
|||
[[war:Wittenberg]] |
|||
[[zh:维滕贝格]] |
Huidige wysiging sedert 05:04, 6 Oktober 2024
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Sakse-Anhalt |
Koördinate | 51°31′N 12°23′E / 51.517°N 12.383°O |
Stigting | 10de eeu |
Stadstatus | 27 Junie 1293 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 240,32 vk km |
Hoogte bo seevlak | 67 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 49 496 |
- Bevolkingsdigtheid | 206/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 8,7 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -0,8 / 18 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 563 mm |
Burgemeester | Eckhard Naumann (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.wittenberg.de |
Wittenberg, sedert 1938 amptelik Lutherstadt Wittenberg, is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik in die oostelike deel van die Duitse deelstaat Sakse-Anhalt. Wittenberg is aan die Elberivier geleë tussen Dessau-Roßlau in die weste, die Fläming in die noorde, die Dübener Heide in die suide en die Elbe-Elster-streek in die ooste, rofweg 100 kilometer suid-wes van Berlyn en sowat 70 kilometer noord-oos van Leipzig.
Wittenberg het in die 16de eeu danksy sy politieke en kultuurhistoriese invloed en sy kunslewe 'n belangrike rol in die geskiedenis van Duitsland gespeel. 'n Aantal beduidende geboue, wat met die Protestantse Hervorming in die 16de eeu en die kerkhervormers Martin Luther en Philipp Melanchthon asook die kunstenaar Lucas Cranach vereenselwig word, is in die ou stad van Wittenberg geleë en lok besoekers van dwarsoor die wêreld. Die Lutherhuis, die Melanchthonhuis, die stads- en slotkerk maak as Luthermonumente sedert 1996 deel uit van die Unesco-wêrelderfenis.
Wittenberg was die hoofstad van die historiese Kurkreis-streek en die administratiewe setel van die hertoë en keurvorste van Sakse-Wittenberg. Met die nywerheidsomwenteling het Wittenberg tot 'n sentrum van die chemiese bedryf en 'n spoorwegknooppunt langs die treinroetes tussen Berlyn en Leipzig en tussen Maagdenburg en Dresden ontwikkel.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wittenberg.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy