Gaan na inhoud

Beauden Barrett: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
k + Rugbywêreldbeker 2023

(12 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 5: Lyn 5:
| vollenaam = Beauden John Barrett
| vollenaam = Beauden John Barrett
| bynaam =
| bynaam =
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1991|05|27}}
| geboortedatum = {{Geboortedatum en ouderdom|1991|5|27}}
| geboorteplek = [[New Plymouth]], [[New Zealand]]
| geboorteplek = [[New Plymouth]], [[Nieu-Seeland]]
| sterftedatum =
| sterftedatum =
| sterfteplek =
| sterfteplek =
| lengte = 1,87m
| lengte = 1,87 m
| gewig = 91kg
| gewig = 91 kg
| ru_posisies =
| ru_posisies = Eerste vyf-agtste, [[heelagter]]
| ru_amateurjare =
| ru_amateurjare =
| ru_amateurklubs =
| ru_amateurklubs =
Lyn 17: Lyn 17:
| ru_amklubpunte =
| ru_amklubpunte =
| ru_amopdatering =
| ru_amopdatering =
| ru_klubjare =
| ru_klubjare = 2010–
2011–
| ru_proklubs =
| ru_proklubs = Taranaki
[[Hurricanes (Superrugbyspan)|Hurricanes]]
| ru_klubwedstryde =
| ru_klubwedstryde = 26
112
| ru_klubpunte =
| ru_klubpunte = (191)
(1118)
| ru_klubopdatering =
| ru_klubopdatering =
| super14 = [[Hurricanes (Superrugbyspan)|Hurricanes]]
| super14 =
| super14jare =
| super14jare =
| super14wedstryde =
| super14wedstryde =
| super14punte =
| super14punte =
| ru_currentclub =
| ru_currentclub = Taranaki, [[Hurricanes (Superrugbyspan)|Hurricanes]]
| super14opdatering =
| super14opdatering =
| ru_provinsie =
| ru_provinsie =
| ru_provinsiejare =
| ru_provinsiejare =
Lyn 33: Lyn 33:
| ru_provinsiepunte =
| ru_provinsiepunte =
| ru_provinsieopdatering =
| ru_provinsieopdatering =
| ru_sewesnasionalejare =
| ru_sewesnasionalejare = 2010
| ru_sewesnasionalespan =
| ru_sewesnasionalespan = All Blacks Sewes
| ru_sewesnasionalekomp =
| ru_sewesnasionalekomp = 2
| ru_sewesopdatering =
| ru_sewesopdatering =
| ru_nasionalespan = {{nowrap|{{NZLru}}}}
| ru_nasionalespan = All Blacks o/20
{{NZLru}}
| ru_nasionalejare =
| ru_nasionalejare = 2011
2012–
| ru_nasionalewedstryde =
| ru_nasionalewedstryde = 5
83
| ru_nasionalepunte =
| ru_nasionalepunte = (22)
(649)
| ru_nsopdatering =
| ru_nsopdatering = 1 November 2019
| ru_afrigtingklubs =
| ru_afrigtingklubs =
| ru_afrigtingjare =
| ru_afrigtingjare =
| ru_afrigtingopdatering =
| ru_afrigtingopdatering =
| ander =
| ander =
| beroep = Professionele rugbyspeler
| beroep =
| eggenote =
| eggenote =
| kinders =
| kinders =
| familie = [[Kane Barrett]]
[[Jordie Barrett]]
[[Scott Barrett]] (broers)<ref>{{en}} {{cite news|last1=Rattue|first1=Chris|title=All Blacks: 12 things you need to know about the amazing Barrett boys|url=http://www.nzherald.co.nz/sport/news/article.cfm?c_id=4&objectid=11734733|accessdate=30 Maart 2017|work=New Zealand Herald|publisher=NMZE. Publishing Ltd|date=24 Oktober 2016}}</ref>
| familie =
| skool =
| skool = Francis Douglas Memorial College
| universiteit =
| universiteit = Massey Universiteit
| url =
| url =

'''Beauden John Barrett''' (gebore 27 Mei 1991) is 'n Nieu-Seelandse rugby speler. Hy speel in die loskop posisie vir Taranaki en vir [[Wellington, Nieu-Seeland|Wellington]] tydens [[Superrugby|Super Rugby]], die [[Hurricanes (Superrugbyspan)|Hurricanes]], en vir Nieu-Seeland se nasionale span die [[All Blacks]].<ref name="Beauden Barrett Hurricanes Profile">{{Webaanhaling|url=http://www.hurricanes.co.nz/team/players/beauden-barrett|date=24 December 2012|title=Beauden Barrett Hurricanes Profile}}</ref> Hy was 'n belangrike lid van die [[Rugbywêreldbeker 2015|2015 Rugby Wêreldbeker]] wen span. Barrett speel ook heelagter en vleuel soos gedemonstreer met Taranaki en die All Blacks. In 2016 en 2017, het hy die Wêreld Rugby Speler van die Jaar - toekenning gekry, en word slegs die tweede speler om die toekenning te wen  agtereenvolgend. Hy is deur baie beskou as die beste tans-aktiewe rugby speler in die wêreld.
'''Beauden John Barrett''' (gebore 27 Mei 1991) is 'n [[Nieu-Seeland]]se [[rugby]]speler. Hy speel op die [[losskakel]]posisie vir sy tuisspan Taranaki, asook vir die [[Hurricanes (Superrugbyspan)|Hurricanes]] in [[Superrugby]] en vir Nieu-Seeland se nasionale span die [[All Blacks]].<ref name="Beauden Barrett Hurricanes Profile">{{en}} {{cite web |url=http://www.hurricanes.co.nz/team/players/beauden-barrett |date=24 Desember 2012 |title=Beauden Barrett Hurricanes Profile |archive-url=https://web.archive.org/web/20160215102119/http://hurricanes.co.nz/team/players/beauden-barrett |archive-date=15 Februarie 2016 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Hy was 'n belangrike lid van die [[Rugbywêreldbeker 2015]]-wenspan. Barrett kan ook op heelagter of vleuel speel, soos gedemonstreer by Taranaki en die All Blacks. In 2016 en 2017 het hy die "Wêreldrugby Speler van die Jaar"-toekenning ontvang, en word slegs die tweede speler om die toekenning agtereenvolgend te verower, na voormalige spanmaat [[Richie McCaw]]. Hy word deur baie ondersteuners as die beste aktiewe rugbyspeler in die wêreld beskou. Hy was ook tydens die [[rugbywêreldbeker]]toernooie in [[Rugbywêreldbeker 2019|2019]] en [[Rugbywêreldbeker 2023|2023]] vir Nieu-Seeland betrokke.

Barrett is in die All Blacks se opleiding span in Mei 2012 en het sy internasionale debuut as 'n plaasvervanger in die laaste toets teen [[Ierse nasionale rugbyspan|Ierland]] in Hamilton, waar hy nege punte geskop het op 23 Junie, 2012. Sy debuut in [[Superrugby|Super Rugby]] met die Hurricanes was in 2011.
Barrett het vir Nieu-Seeland op o/20- en sewesvlak gespeel voordat hy in die All Blacks se opleidingspan opgeneem in Mei 2012 en het sy internasionale debuut as 'n plaasvervanger op 23 Junie 2012 gemaak. Dit was in die laaste toets teen [[Ierse nasionale rugbyspan|Ierland]] in [[Hamilton]], toe hy nege punte met die skopskoen aangeteken het. Sy debuut in [[Superrugby]] was in 2011 vir die Hurricanes.

Barrett het die wêreldrekord vir agtereenvolgende oorwinnings sedert sy eerste toets (19 oorwinnings uit 19 toetse).<ref>{{en}} [https://web.archive.org/web/20141018130604/http://www.timescolonist.com/kieran-read-returns-to-all-blacks-for-3rd-england-test-fekitoa-wins-1st-start-1.1135160 Kieran Read returns to All Blacks for 3rd England test, Fekitoa wins 1st start]. ''The Associated Press'', 18 Junie 2014.</ref>

== Loopbaan ==
In 2012 het Barrett sy eerste Superrugbywedstryd gespeel vir die Hurricanes teen die [[Stormers (Verenigde Rugbykampioenskap)|Stormers]]. Hy was die man van die wedstryd met 'n 39–26 verloor eindtelling.

In Junie 2012 is Barrett in die All Blacks se groep aangewys vir die Ierse toer in Nieu-Seeland.<ref name="Barrett makes All Blacks">{{en}} {{cite web |url=http://www.stuff.co.nz/taranaki-daily-news/news/7037498/Barrett-makes-All-Blacks |title=Barrett makes All Blacks |work=Taranaki Daily News |publisher=Fairfax |date=3 Junie 2012 |accessdate=13 Maart 2013 |archive-url=https://web.archive.org/web/20191226183123/http://www.stuff.co.nz/taranaki-daily-news/news/7037498/Barrett-makes-All-Blacks |archive-date=26 Desember 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> In Barrett se toetsdebuut het hy vir die All Blacks gehelp met 9 punte wat by dra tot 'n rekordoorwinning van 60-0 oor die [[Ierse nasionale rugbyspan|Iere]]. Hy het in 2012 vyf toetse gespeel.

== Verwysings ==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
{{Saadjie}}
{{CommonsKategorie-inlyn}}

{{Normdata}}

{{DEFAULTSORT:Barrett, Beauden}}
[[Kategorie:Geboortes in 1991]]
[[Kategorie:Geboortes in 1991]]
[[Kategorie:Lewende persone]]
[[Kategorie:Lewende mense]]
[[Kategorie:Nieu-Seelandse rugbyspelers]]
[[Kategorie:Nieu-Seelandse rugbyspelers]]

Huidige wysiging sedert 20:30, 6 Desember 2023

Beauden Barrett Rugbyportaal
Volle naam Beauden John Barrett
Geboortedatum 27 Mei 1991 (1991-05-27) (33 jaar oud)
Geboorteplek New Plymouth, Nieu-Seeland
Lengte 1,87 m
Massa 91 kg
Skool Francis Douglas Memorial College
Universiteit Massey Universiteit
Vername familie Kane Barrett
Jordie Barrett
Scott Barrett (broers)[1]
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Eerste vyf-agtste, heelagter
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2010–
2011–
Taranaki
Hurricanes
26
112
(191)
(1118)
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2011
2012–
All Blacks o/20
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
5
83
(22)
(649)
korrek soos op 1 November 2019.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
2010 All Blacks Sewes 2

Beauden John Barrett (gebore 27 Mei 1991) is 'n Nieu-Seelandse rugbyspeler. Hy speel op die losskakelposisie vir sy tuisspan Taranaki, asook vir die Hurricanes in Superrugby en vir Nieu-Seeland se nasionale span die All Blacks.[2] Hy was 'n belangrike lid van die Rugbywêreldbeker 2015-wenspan. Barrett kan ook op heelagter of vleuel speel, soos gedemonstreer by Taranaki en die All Blacks. In 2016 en 2017 het hy die "Wêreldrugby Speler van die Jaar"-toekenning ontvang, en word slegs die tweede speler om die toekenning agtereenvolgend te verower, na voormalige spanmaat Richie McCaw. Hy word deur baie ondersteuners as die beste aktiewe rugbyspeler in die wêreld beskou. Hy was ook tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023 vir Nieu-Seeland betrokke.

Barrett het vir Nieu-Seeland op o/20- en sewesvlak gespeel voordat hy in die All Blacks se opleidingspan opgeneem in Mei 2012 en het sy internasionale debuut as 'n plaasvervanger op 23 Junie 2012 gemaak. Dit was in die laaste toets teen Ierland in Hamilton, toe hy nege punte met die skopskoen aangeteken het. Sy debuut in Superrugby was in 2011 vir die Hurricanes.

Barrett het die wêreldrekord vir agtereenvolgende oorwinnings sedert sy eerste toets (19 oorwinnings uit 19 toetse).[3]

Loopbaan

[wysig | wysig bron]

In 2012 het Barrett sy eerste Superrugbywedstryd gespeel vir die Hurricanes teen die Stormers. Hy was die man van die wedstryd met 'n 39–26 verloor eindtelling.

In Junie 2012 is Barrett in die All Blacks se groep aangewys vir die Ierse toer in Nieu-Seeland.[4] In Barrett se toetsdebuut het hy vir die All Blacks gehelp met 9 punte wat by dra tot 'n rekordoorwinning van 60-0 oor die Iere. Hy het in 2012 vyf toetse gespeel.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
1. (en) Rattue, Chris (24 Oktober 2016). "All Blacks: 12 things you need to know about the amazing Barrett boys". New Zealand Herald. NMZE. Publishing Ltd. Besoek op 30 Maart 2017.
2. (en) "Beauden Barrett Hurricanes Profile". 24 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2016.
3. (en) Kieran Read returns to All Blacks for 3rd England test, Fekitoa wins 1st start. The Associated Press, 18 Junie 2014.
4. (en) "Barrett makes All Blacks". Taranaki Daily News. Fairfax. 3 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2019. Besoek op 13 Maart 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]