Gaan na inhoud

Nieuwegein: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 52°01′00″N 5°05′00″O / 52.01667°N 5.08333°O / 52.01667; 5.08333
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Anrie (besprekings | bydraes)
k vervang plaasluike beeld, LokasieNieuwegein.png, met identiese LocatieNieuwegein.png uit commons
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5
 
(45 wysigings tussenin deur 25 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas Nedersetting
{| align="right" cellpadding="5" cellspacing="0" border="0"
|amptelike_naam=Nieuwegein
|-----
|ander_naam=
| [[Beeld:LocatieNieuwegein.png]]
|inheemse_naam=
|-
|nedersetting_tipe=Munisipaliteit
| [[Beeld:Nieuwegein_flag.png|thumb|Munisipaliteitsvlag]]
|bynaam=
|}
|slagspreuk=
'''Nieuwegein''' is 'n stad en voormalige [[groeikern]] in die Nederlandse provinsie [[Utrecht (provincie)|Utrecht]], suid van die stad [[Utrecht (stad)|Utrecht]], aan die rivier de [[Lek (rivier)|Lek]]. Naby [[IJsselstein]] in die weste en [[Vianen]] in die suide (aan die oorkant van die Lek). Dit is met 61 332 inwoners (1 Junie 2005) na Utrecht self die grootste munisipaliteit (Ned.: ''gemeente'') van die [[agglomerasie Utrecht]]. Nieuwegein het ontstaan op [[1 Julie]] [[1971]] na samevoeging van die vroeëre munisipaliteite [[Jutphaas]] en [[Vreeswijk]].
|translit_taal1=
|translit_taal1_tipe=
|translit_taal1_inligting=
|translit_taal2=
|translit_taal2_tipe=
|translit_taal2_inligting=
|beeld_stadsilhoeët=Amsterdam-Rijnkanaal.JPG
|beeldgrootte=250px
|beeldbyskrif=Amsterdam-Rijnkanaal vanaf die Nieuwegeinse Brug
|beeld_vlag=Flag of Nieuwegein.svg
|vlaggrootte=
|vlagskakel=
|beeld_seël=
|seëlskakel=
|seëlgrootte=
|beeld_skild=Coat of arms of Nieuwegein.svg
|skildskakel=
|skildgrootte=
|beeld_leë_embleem=
|leë_embleemtipe=
|leë_embleemgrootte=
|leë_embleemskakel=
|beeld_kaart=Map - NL - Municipality code 0356 (2009).svg
|kaartgrootte=
|kaartbyskrif=Ligging van Nieuwegein-munisipaliteit in Utrecht
|beeld_kaart1=
|kaartgrootte1=
|kaartbyskrif1=
|beeld_punt_kaart=
|puntkaartgrootte=
|puntkaartbyskrif=
|punt-x=
|punt-y=
|duimdrukkerkaart=
|duimdrukkeretiketposisie=
|duimdrukkerkaartgrootte=
|duimdrukkerkaartbyskrif=Ligging van Nieuwegein-munisipaliteit in Utrecht
|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Nederland}}
|onderafdelingtipe1=[[Provinsies van Nederland|Provinsie]]
|onderafdelingtipe2=
|onderafdelingtipe3=
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[Lêer:Utrecht (province)-Flag.svg|22px]] [[Utrecht (provinsie)|Utrecht]]
|onderafdelingnaam2=
|onderafdelingnaam3=
|onderafdelingnaam4=
|regeringvoetnotas=
|regeringstipe=
|leiertitel=Burgemeester
|leiernaam=Frans Backhuijs ([[Volksparty vir Vryheid en Demokrasie|VVD]])
|leiertitel1=
|leiertitel2=
|leiertitel3=
|leiertitel4=
|leiernaam1=
|leiernaam2=
|leiernaam3=
|leiernaam4=
|stigtingstitel=
|stigtingsdatum=
|stigtingstitel2=
|stigtingsdatum2=
|stigtingstitel3=
|stigtingsdatum3=
|eenheidvoorkeur=
|oppervlakvoetnotas=
|oppervlakgroottes=
|oppervlak_totaal_km2=25.68
|oppervlak_land_km2=23.75
|oppervlak_water_km2=1.93
|oppervlak_totaal_myl2=
|oppervlak_land_myl2=
|oppervlak_water_myl2=
|oppervlak_water_persent=
|oppervlak_stedelik_km2=
|oppervlak_stedelik_myl2=
|oppervlak_metro_km2=
|oppervlak_metro_myl2=
|oppervlak_leeg1_titel=
|oppervlak_leeg1_km2l=
|oppervlak_leeg1_myl2=
|oppervlak_leeg2_titel=
|oppervlak_leeg2_km2l=
|oppervlak_leeg2_myl2=
|hoogtevoetnotas=
|hoogte_m=
|hoogte_voet=
|koördinaattipe=
|koördinate = {{Koördinate|52|01|00|N|5|05|00|O|aansig=inlyn,titel}}
|bevolking_soos_op=1 Februarie 2012
|bevolkingnotas=
|bevolking_totaal=60765
|bevolkingsdigtheid_km2=2559
|bevolkingsdigtheid_myl2=
|bevolking_metro=
|bevolkingsdigtheid_metro_km2=
|bevolkingsdigtheid_metro_myl2=
|bevolking_stedelik=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_km2=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_myl2=
|bevolking_leeg1_titel=
|bevolking_leeg1=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
|bevolkingnota=
|tydsone=
|utcafset=
|tydsone_DST=
|uctafset_DST=
|poskodetipe=Poskode
|poskode=3430-3439
|skakelkode=030
|leë_naam=
|leë_inligting=
|leë1_naam=
|leë1_inligting=
|leë2_naam=
|leë2_inligting=
|leë3_naam=
|leë3_inligting=
|voetnotas=
|webwerf=[http://www.nieuwegein.nl/ www.nieuwegein.nl]
}}

'''Nieuwegein''' is 'n [[munisipaliteit]] en voormalige groeikern in die Nederlandse provinsie [[Utrecht (provinsie)|Utrecht]], suid van die stad [[Utrecht (munisipaliteit)|Utrecht]], aan die rivier de [[Lek (rivier)|Lek]]. Naby [[IJsselstein]] in die weste en [[Vianen]] in die suide (aan die oorkant van die Lek). Dit is met 61 765 inwoners (1 Februarie 2012) na Utrecht self die grootste munisipaliteit (Ned.: ''gemeente'') van die agglomerasie Utrecht. Nieuwegein het op [[1 Julie]] [[1971]] ontstaan na 'n samevoeging van die vroeëre munisipaliteite [[Jutphaas]] en [[Vreeswijk]].

In Julie 2020 het Nieuwegein se ''gemeenteraad'' besluit om bande met die [[Pole|Poolse]] susterstad Puławy te verbreek. Die Poolse nedersetting, wat sowat 80 myl vanaf [[Warskou]] geleë is, is een van sowat 100 munisipaliteite wat hulself tot "LGBT-vrye sones" verklaar het en geen finansiële steun aan nie-regeringsorganisasies wil bied wat gelyke regte vir almal bevorder nie.<ref>[https://www.theguardian.com/world/2020/jul/16/dutch-city-ends-ties-with-polish-twin-declared-gay-free-zone-nieuwegein-pulawy ''The Guardian, 16 Julie 2020: Dutch city ends ties with Polish twin declared 'gay-free zone'. Besoek op 16 Julie 2020'']</ref><ref>{{Cite web |url=https://www.nieuwegein.nl/actueel/nieuws/standaard-titel-16 |title=''Nieuwegein beëindigt vriendschap met Poolse stad vanwege lhbt-vrije zone. Besoek op 16 Julie 2020'' |access-date=16 Julie 2020 |archive-date=16 Julie 2020 |archive-url=https://web.archive.org/web/20200716112753/https://www.nieuwegein.nl/actueel/nieuws/standaard-titel-16 |url-status=dead }}</ref>


== Ontstaan ==
== Ontstaan ==
In die jare '60 en '70 was daar sprake van 'n grootskaalse verstedeliking in Nederland; mense het weggetrek uit die groot stede en hulle gevestig in die omringende plekke. In Nederland het [[metropool]] as 'n ring van stedelike gebied ontstaan, die [[Randstad]], met as stedelike sentrums Amsterdam in die noorde, Den Haag in die weste, Rotterdam in die suidweste en Utrecht in die suidooste. Die hart van die ring het landelik gebly, die [[Groene Hart]].


Die regering het altyd probeer om die Groene Hart te beskerm, wat beteken dat in plekke in die Groene Hart geen grootskaalse bouprojekte gedoen mag word nie. Die gevolg van verstedeliking was dat daar meer vraag ontstaan in dit soort plaatse na woonruimte.
In die jare '60 en '70 was daar sprake van 'n grootskaalse [[suburbanisasie]] in Nederland; mense het weggetrek uit die groot stede en hulle gevestig in die omringende plekke. In Nederland het metropool as 'n ring van stedelike gebied ontstaan, die [[Randstad]], met as stedelike sentrums Amsterdam in die noorde, Den Haag in die weste, Rotterdam in die suidweste en Utrecht in die suidooste. Die hart van die ring het landelik gebly, die [[Groene Hart]].


Die regering het gevoel dat daar kompensasie nodig was en het 'n aantal dorpe en stede aangewys vir grootskalige woningbou, die groeikerns. In die agglomerasie rond Utrecht sou dit moet gebeur ten suide van die stad Utrecht. Na jare van beplanning is besluit om die gebied tussen die dorpe Vreeswijk en Jutphaas volledig te gebruik vir woningbou en die gebied tussen die beide dorpe uit te brei met die wyke Zandveld en Wijkersloot, . Hierdeur sou 'n nuwe stad ontstaan wat beide dorpe volledig sou insluit.
Die regering het altyd probeer om die Groene Hart te beskerm, wat beteken dat in plekke in die Groene Hart geen grootskaalse bouprojekte gedoen mag word nie. Die gevolg van suburbanisasie was dat daar meer vraag ontstaan in dit soort plaatse na woonruimte.

Die regering het gevoel dat daar kompensasie nodig was, en het 'n aantal dorpe en stede aangewys vir grootskalige woningbou, die [[groeikern]]e. In die aglomerasie rond Utrecht sou dit moet gebeur ten suide van die stad Utrecht. Na jare van planning is besluit die gebied tussen die dorpe Vreeswijk en Jutphaas, wat als besig was die gebied tussen die beide dorpe uit te brei met die wyke Zandveld en Wijkersloot, volledig te gebruik vir woningbou. Hierdeur sou 'n nuwe stad ontstaan wat beide dorpe volledig sou insluit.


=== Naam ===
=== Naam ===
In die gebied tussen Jutphaas en Vreeswijk het vroeër 'n nedersetting gestaan met die naam "'t Gein". Die nedersetting het in [[1294]] [[stadsregte]] gekry en is in [[1333]] verwoes in 'n oorlog tussen die biskop van Utrecht en die graaf van Holland. Vandag herinner alleen die [[Kasteel van Oudegein]] nog aan hierdie tyd. Nadat die bestuur van Vreeswijk en Jutphaas 'n tyd lank gedebatteer het oor die nuwe naam van die stad het hulle die besluit die nuwe stad te noem naar die oue nedersetting. Nieuwegein is 'n saamtrekking van "nieuw" (=nuut) en Gein.


== Openbare vervoer ==
In die gebied tussen Jutphaas en Vreeswijk het vroeër 'n nedersetting gestaan met naam "'t Gein". Die nedersetting het in [[1294]] stadsregte gekryg en is in [[1333]] verwoes in 'n oorlog tussen die biskop van Utrecht en die graaf van Holland. Vandag herinner alleen die [[Kasteel van Oudegein]] nog aan hierdie tyd. Nadat die bestuur van Vreeswijk en Jutphaas enige tyd gedebatteer het oor die nuwe naam van die stad het hulle die besluit die nuwe stad te noem naar die oude nedersetting. Nieuwegein is 'n saamtrekking van "nieuw" (=nuut) en Gein.
Nieuwegein is ingesluit deur drie motorsnelweë, die [[Rijksweg 2 (Nederland)|A2]], de [[Rijksweg 12 (Nederland)|A12]] en de [[Rijksweg 27 (Nederland)|A27]]. Dit staan daarom ook bekend om sy sentrale ligging. 'n Sneltrem versorg die openbare vervoer met die stad Utrecht en ook met IJsselstein. Met Vianen bestaan 'n bus- en voetveerverbinding oor die Lek.


== Geografie ==
==Openbaar vervoer en geografie==
Deur en langs Nieuwegein stroom 'n aantal kanale, soos die [[Amsterdam-Rijnkanaal]], die [[Lekkanaal]] en die [[Merwedekanaal]]. Vanuit die Merwedekanaal ontspring die [[rivier]] die [[Hollandse IJssel]] en vanuit die Hollandse IJssel die riviertjie die [[Kromme IJssel]].
[[Beeld:Amsterdam-Rijnkanaal.JPG|thumb|Amsterdam-Rijnkanaal vanaf die Nieuwegeinse Brug]]
Nieuwegein is ingesluit deur drie [[outosnelweg|outosnelweë]], die [[Rijksweg 2 (Nederland)|A2]], de [[Rijksweg 12 (Nederland)|A12]] en de [[Rijksweg 27 (Nederland)|A27]]. Dit staan daarom ook bekend om sy sentrale ligging. 'n [[Utrechtse sneltram|Sneltram]] Versorg die openbare vervoer met die stad Utrecht en ook met IJsselstein. Met Vianen bestaan 'n [[Outobus|bus]]- en [[veerpont|voetveerverbinding]] oor die Lek.


=== Wyke ===
Deur en langs Nieuwegein stroom enkele kanale, soos die [[Amsterdam-Rijnkanaal]], die [[Lekkanaal]] en die [[Merwedekanaal]]. Vanuit die Merwedekanaal ontspring die [[rivier]] die [[Hollandse IJssel]] en vanuit die Hollandse IJssel die riviertjie die [[Kromme IJssel]].
Nieuwegein is in de volgende stadswyke verdeel:


==Wijken==
Nieuwegein is in de volgende stadswyke verdeel:
{|
{|
|
|valign=top|
*[[Batau-Noord]]
* Batau-Noord
*[[Batau-Zuid]]
* Batau-Zuid
*[[Blokhoeve]]
* Blokhoeve
* De Wiers
*[[Stadscentrum (Nieuwegein)|Stadscentrum]]
* Doorslag
*De Wiers
* Fokkesteeg
*[[Doorslag]]
* Galecop
*[[Fokkesteeg]]
|
*[[Galecop]]
*Het Klooster ''(kantore)'' ''(geplan)''
* Het Klooster ''(kantore)'' ''(geplan)''
*Hoge Landen ''(buitegebied)''
* Hoge Landen ''(buitegebied)''
*[[Hoog Zandveld]]
* Hoog Zandveld
* Huis de Geer
|width=15|
* Lekboulevard
|valign=top|
* Laagraven ''(industrie)''
*[[Huis de Geer]]
* Merwestein
*[[Lekboulevard]]
|
*Laagraven ''(industrie)''
* Oudegein ''(park)''
*[[Merwestein]]
*[[Oudegein]] ''(park)''
* Plettenburg ''(kantore)''
* Stadscentrum
*[[Plettenburg]] ''(kantore)''
*[[Vreeswijk]]
* Vreeswijk
*[[Wijkersloot-Jutphaas]]
* Wijkersloot-Jutphaas
*[[Zandveld]]
* Zandveld
*[[Zuilenstein]]
* Zuilenstein
|}
|}


== Beroemde (eks-)inwoners ==
==B&W en munisipaliteitsraad==
* [[Peter Blangé]], vlugbalspeler
Burgemeester van die munisipaliteit Nieuwegein is sedert 2000; [[Cor de Vos]] (PvdA).
* [[Edward van Cuilenborg]], aanbieder
* [[Ron Smoorenburg]], akteur in gevegsfilms
* [[Spinvis]], sanger en musikant
* [[Marianne Weber]], sangeres
* [[Rob de Wit]], sokkerspeler


== Naburige munisipaliteite ==
Die wethouders is anno 2005:
{{Naburige munisipaliteite
*Carla Breuer (CDA)
| Noordwes=
*Evert van Linge (VVD)
| Noord= [[Utrecht (munisipaliteit)|Utrecht]]
*Corrie van Rooijen (GroenLinks)
| Noordoos=
*Martin Monrooij (SGP/ChristenUnie)
| Wes= [[IJsselstein]]

| TEXTORPICTURE=
De munisipaliteitsraad (Ned.: ''gemeenteraad'') tel 33 lede, anno 2005 bestaande uit:
| Oos= [[Houten]]
*[[CDA]] (7 setels)
| Suidwes=
*[[VVD]] (6 setels)
| Suid= [[Vijfheerenlanden (munisipaliteit)|Vijfheerenlanden]]
*[[PvdA]] (5 setels)
| Suidoos=
*ONS (4 setels)
}}
*[[GroenLinks]] (3 setels)
*Leefbaar Nieuwegein (2 setels)
*[[SGP]]/[[ChristenUnie]] (2 setels)
*Stadspartij PGN (2 setels)
*[[D'66]] (1 setel)
*[[VSP]] (1 setel)

==Beroemde (eks-)inwoners==
* [[Edward van Cuilenborg]] - [[presentator]]
* [[Ron Smoorenburg]] - [[akteur]] in [[gevegfilms]]
* [[Spinvis]] - [[sanger]] en [[musikant]]
* [[Marianne Weber]] - [[sanger]]es
* [[Rob de Wit]] - voormalig [[voetballer|profvoetballer]]
* [[Peter Blangé]] - voormalig [[volleyballer]]


== Sien ook ==
== Sien ook ==

* [[Burgernet]]
* [[Burgernet]]


==Eksterne skakels==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}


== Eksterne skakels ==
* [http://www.nieuwegein.nl Gemeente Nieuwegein]
* [https://www.nieuwegein.nl Amptelike webwerf]
* [http://www.pen.nl Digitale Stad Nieuwegein]
* [http://www.pen.nl Digitale Stad Nieuwegein]
* [https://www.plaatsengids.nl/nieuwegein Plaatsengids] (beskrywing)
* [https://allecijfers.nl/gemeente/nieuwegein/ AlleCijfers] (statistiek)


{{Munisipaliteite in Utrecht}}
<!--{{GemeentenUtrecht}}-->
{{Normdata}}

[[Kategorie:Plaas in Utrecht]]
[[Kategorie:Nieuwegein]]


[[de:Nieuwegein]]
[[Kategorie:Nieuwegein| ]]
[[Kategorie:Nedersettings in Utrecht (provinsie)]]
[[en:Nieuwegein]]
[[fr:Nieuwegein]]
[[he:ניווכיין]]
[[id:Nieuwegein]]
[[it:Nieuwegein]]
[[li:Nieuwegein]]
[[nl:Nieuwegein]]
[[nn:Nieuwegein]]
[[ro:Nieuwegein]]
[[sv:Nieuwegein]]
[[vo:Nieuwegein]]

Huidige wysiging sedert 02:15, 8 Oktober 2023

Nieuwegein
Munisipaliteit
Amsterdam-Rijnkanaal vanaf die Nieuwegeinse Brug
Amsterdam-Rijnkanaal vanaf die Nieuwegeinse Brug
Vlag van Nieuwegein
Vlag
Wapen van Nieuwegein
Wapen
Ligging van Nieuwegein-munisipaliteit in Utrecht
Ligging van Nieuwegein-munisipaliteit in Utrecht
Koördinate: 52°01′00″N 5°05′00″O / 52.01667°N 5.08333°O / 52.01667; 5.08333
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Utrecht
Regering
 • BurgemeesterFrans Backhuijs (VVD)
Oppervlak
 • Totaal25,68 km2 (9,92 vk. myl)
 • Land23,75 km2 (9,17 vk. myl)
 • Water1,93 km2 (0,75 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal60 765
 • Digtheid2 559/km2 (6 630/vk. myl)
Poskode
3430-3439
Skakelkodes030
Webwerfwww.nieuwegein.nl

Nieuwegein is 'n munisipaliteit en voormalige groeikern in die Nederlandse provinsie Utrecht, suid van die stad Utrecht, aan die rivier de Lek. Naby IJsselstein in die weste en Vianen in die suide (aan die oorkant van die Lek). Dit is met 61 765 inwoners (1 Februarie 2012) na Utrecht self die grootste munisipaliteit (Ned.: gemeente) van die agglomerasie Utrecht. Nieuwegein het op 1 Julie 1971 ontstaan na 'n samevoeging van die vroeëre munisipaliteite Jutphaas en Vreeswijk.

In Julie 2020 het Nieuwegein se gemeenteraad besluit om bande met die Poolse susterstad Puławy te verbreek. Die Poolse nedersetting, wat sowat 80 myl vanaf Warskou geleë is, is een van sowat 100 munisipaliteite wat hulself tot "LGBT-vrye sones" verklaar het en geen finansiële steun aan nie-regeringsorganisasies wil bied wat gelyke regte vir almal bevorder nie.[1][2]

Ontstaan

[wysig | wysig bron]

In die jare '60 en '70 was daar sprake van 'n grootskaalse verstedeliking in Nederland; mense het weggetrek uit die groot stede en hulle gevestig in die omringende plekke. In Nederland het metropool as 'n ring van stedelike gebied ontstaan, die Randstad, met as stedelike sentrums Amsterdam in die noorde, Den Haag in die weste, Rotterdam in die suidweste en Utrecht in die suidooste. Die hart van die ring het landelik gebly, die Groene Hart.

Die regering het altyd probeer om die Groene Hart te beskerm, wat beteken dat in plekke in die Groene Hart geen grootskaalse bouprojekte gedoen mag word nie. Die gevolg van verstedeliking was dat daar meer vraag ontstaan in dit soort plaatse na woonruimte.

Die regering het gevoel dat daar kompensasie nodig was en het 'n aantal dorpe en stede aangewys vir grootskalige woningbou, die groeikerns. In die agglomerasie rond Utrecht sou dit moet gebeur ten suide van die stad Utrecht. Na jare van beplanning is besluit om die gebied tussen die dorpe Vreeswijk en Jutphaas volledig te gebruik vir woningbou en die gebied tussen die beide dorpe uit te brei met die wyke Zandveld en Wijkersloot, . Hierdeur sou 'n nuwe stad ontstaan wat beide dorpe volledig sou insluit.

In die gebied tussen Jutphaas en Vreeswijk het vroeër 'n nedersetting gestaan met die naam "'t Gein". Die nedersetting het in 1294 stadsregte gekry en is in 1333 verwoes in 'n oorlog tussen die biskop van Utrecht en die graaf van Holland. Vandag herinner alleen die Kasteel van Oudegein nog aan hierdie tyd. Nadat die bestuur van Vreeswijk en Jutphaas 'n tyd lank gedebatteer het oor die nuwe naam van die stad het hulle die besluit die nuwe stad te noem naar die oue nedersetting. Nieuwegein is 'n saamtrekking van "nieuw" (=nuut) en Gein.

Openbare vervoer

[wysig | wysig bron]

Nieuwegein is ingesluit deur drie motorsnelweë, die A2, de A12 en de A27. Dit staan daarom ook bekend om sy sentrale ligging. 'n Sneltrem versorg die openbare vervoer met die stad Utrecht en ook met IJsselstein. Met Vianen bestaan 'n bus- en voetveerverbinding oor die Lek.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Deur en langs Nieuwegein stroom 'n aantal kanale, soos die Amsterdam-Rijnkanaal, die Lekkanaal en die Merwedekanaal. Vanuit die Merwedekanaal ontspring die rivier die Hollandse IJssel en vanuit die Hollandse IJssel die riviertjie die Kromme IJssel.

Nieuwegein is in de volgende stadswyke verdeel:

  • Batau-Noord
  • Batau-Zuid
  • Blokhoeve
  • De Wiers
  • Doorslag
  • Fokkesteeg
  • Galecop
  • Het Klooster (kantore) (geplan)
  • Hoge Landen (buitegebied)
  • Hoog Zandveld
  • Huis de Geer
  • Lekboulevard
  • Laagraven (industrie)
  • Merwestein
  • Oudegein (park)
  • Plettenburg (kantore)
  • Stadscentrum
  • Vreeswijk
  • Wijkersloot-Jutphaas
  • Zandveld
  • Zuilenstein

Beroemde (eks-)inwoners

[wysig | wysig bron]

Naburige munisipaliteite

[wysig | wysig bron]
Utrecht
IJsselstein Houten
Vijfheerenlanden

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. The Guardian, 16 Julie 2020: Dutch city ends ties with Polish twin declared 'gay-free zone'. Besoek op 16 Julie 2020
  2. "Nieuwegein beëindigt vriendschap met Poolse stad vanwege lhbt-vrije zone. Besoek op 16 Julie 2020". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2020. Besoek op 16 Julie 2020.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]