Gaan na inhoud

Os: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k Normdata
Etiket: 2017-bronwysiging
k Rangskik
Etiket: 2017-bronwysiging
 
(6 wysigings tussenin deur 3 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Ossewaens Swartbooisdrift 1928.jpg|duimnael|regs|280px|Osse wat [[ossewa]]ens trek]]
[[Lêer:Ossewaens Swartbooisdrift 1928.jpg|duimnael|regs|280px|Osse wat [[ossewa]]ens trek]]


'n '''Os''' is 'n [[kastrasie|gekastreerde]] [[bees]]bul. Dit is is een van die oudste trekdiere wat deur die [[mens]] gebruik word. Osse is reeds in die [[6de eeu v.C.]] in Middel-[[Europa]] vir [[landbou]] ingespan.
'n '''Os''' is 'n [[kastrasie|gekastreerde]] [[bees]]bul. Dit is een van die oudste trekdiere wat deur die [[mens]] gebruik word. Osse is reeds in die [[6de eeu v.C.]] in Middel-[[Europa]] vir [[landbou]] ingespan.


Die kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as werkdiere gebruik te word.
Kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as [[Werkdier|werkdiere]] gebruik te word.


== Sien ook ==
== Sien ook ==
* [[Ossewa]]
* [[Ossewa]]

== Bibliografie ==
* Bosman, Daan: Die rol van die trek-os. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 37, nr. 4, Oktober 1988
* Oosthuysen, C. Marius: Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika - 'n historiese perspektief. Pretoria: Protea, 2020. ISBN 978-1-4853-1127-0


== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
* {{Commons-kategorie inlyn|Oxen}}
* {{Wikt-inlyn|os}}
* {{Wikt-inlyn|os}}


{{Normdata}}
{{Normdata}}

[[Kategorie:Beeste]]
[[Kategorie:Beeste]]

Huidige wysiging sedert 11:45, 30 Augustus 2023

Osse wat ossewaens trek

'n Os is 'n gekastreerde beesbul. Dit is een van die oudste trekdiere wat deur die mens gebruik word. Osse is reeds in die 6de eeu v.C. in Middel-Europa vir landbou ingespan.

Kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as werkdiere gebruik te word.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • Bosman, Daan: Die rol van die trek-os. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 37, nr. 4, Oktober 1988
  • Oosthuysen, C. Marius: Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika - 'n historiese perspektief. Pretoria: Protea, 2020. ISBN 978-1-4853-1127-0

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]