Gaan na inhoud

Sandsteenbras: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
No edit summary
 
(26 wysigings tussenin deur 13 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Sandsteenbras
| name = Sandsteenbras
| image = Lithognathus mormyrus.jpg
| image = Lithognathus mormyrus.jpg
| image_width = 240px
| image_width = 240px
| image_caption =
| image_caption =
| image2 =Lithognathus_mormyrus,_Greece_-_20080420.jpg
| image2 =Lithognathus mormyrus, Slovenia - 20080420.jpg
| image2_width = 240px
| image2_width = 240px
| image2_caption =
| image2_caption =
| status = LC
| status_system = iucn3.1
| domain = [[Eukaryota]]
| domain = [[Eukaryota]]
| regnum = [[Animalia]]
| regnum = [[Animalia]]
Lyn 14: Lyn 16:
| infraphylum = [[Gnathostomata]]
| infraphylum = [[Gnathostomata]]
| superclassis = [[Osteichthyes]]
| superclassis = [[Osteichthyes]]
| superclassis_authority = (Huxley, [[1880]])
| superclassis_authority = ([[Thomas Henry Huxley|Huxley]], [[1880]])
| classis = [[Actinopterygii]]
| classis = [[Actinopterygii]]
| subclassis = [[Neopterygii]]
| infraclassis = [[Teleostei]]
| superordo = [[Acanthopterygii]]
| ordo = [[Perciformes]]
| ordo = [[Perciformes]]
| familia = [[Sparidae]]
| familia = [[Sparidae]]
| genus = [[Lithognathus]]
| genus = [[Lithognathus]]
| species = L. mormyrus
| species = ''L. mormyrus''
| subspecies =
| subspecies =
| binomial = Lithognathus mormyrus
| binomial = ''Lithognathus mormyrus''
| binomial_authority = ([[Carl von Linné|Linnaeus]], [[ 1758 ]])
| binomial_authority = ([[Carl von Linné|Linnaeus]], [[1758]])
| synonyms =
| synonyms =
* ''Pagellus goreensis'' (Valenciennes, [[1830]])<br>
* ''Pagellus goreensis'' ([[Achille Valenciennes|Valenciennes]], [[1830]])
* ''Pagellus mormyrus'' ([[Carl von Linné|Linnaeus]], [[1758]])<br>
* ''Pagellus mormyrus'' (Linnaeus, 1758)
* ''Sparus mormyrus'' ([[Carl von Linné|Linnaeus]], [[1758]])<ref>[http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=127055 MarineSpecies.org] {{en}}</ref>
* ''Sparus mormyrus'' (Linnaeus, 1758)<ref>[http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=127055 MarineSpecies.org] {{en}}</ref>
}}
}}


Die '''Sandsteenbras''' (''Lithognathus mormyrus'') is 'n [[vis]] wat voorkom in die [[Middellandse See]] en aan die weskus van [[Afrika]] tot by [[Mosambiek]]. Die vis kom meer algemeen voor aan die wes- en suidkus van [[Suid-Afrika]].
Die '''sandsteenbras''' (''Lithognathus mormyrus'') is 'n [[vis]] wat in die [[Middellandse See]] voorkom en aan die weskus van [[Afrika]], rondom die Kaap tot by [[Mosambiek]]. Die vis kom meer algemeen aan die wes- en suidkus van [[Suid-Afrika]] voor. In Engels staan die vis bekend as die ''Sand steenbras''.


== Voorkoms ==
== Voorkoms ==
Die vis se kop en lyf is silwer met 13 - 14 vertikale, nou donker strepe oor die lyf. Die vis word 55&nbsp;cm lank en 1&nbsp;kg swaar.
Die vis se kop en lyf is [[silwerkleurig]] met 13 - 14 vertikale, nou donker strepe oor die lyf. Die vis word 55&nbsp;cm lank en 1&nbsp;kg swaar.


== Habitat ==
== Habitat ==
Die volwasse verkies sanderige bodems in water van 10 - 50&nbsp;m diepte terwyl die onvolwasse visse in skole by die strande of by die monde van oop strandmere voorkom. Hulle eet krap, garnale en slakke. Gewilde eetvis.
Die volwasse visse verkies sanderige bodems in water van 10 50&nbsp;m diep terwyl die onvolwasse visse in skole naby die strand of by die mondings van oop [[strandmeer|strandmere]] voorkom. Hulle vreet [[krappe]], [[garnale]] en slakke. Dit is 'n gewilde [[eetvis]].


== Sien ook ==
== Sien ook ==
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name‎]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name]]
* [[Lys van varswater visfamilies]]
* [[Lys van visfamilies]]


== Bron ==
== Bron ==
* Coastal Fishes of Souhtern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
* ''Coastal Fishes of Southern Africa''. [[Phil Heemstra|Phil & Elaine Heemstra]]. 2004. ISBN 1-920033-01-7


== Verwysings ==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Verwysings}}


== Eksterne skakel ==
{{Saadjie}}
* http://fishbase.org/summary/Lithognathus-mormyrus.html
* http://eol.org/pages/204487/overview {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20160412154917/http://www.eol.org/pages/204487/overview |date=12 April 2016 }}


{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Visse]]
[[Kategorie:Beenvisse]]

[[ast:Pagellus mormyrus]]
[[ca:Mabre]]
[[el:Μουρμούρα]]
[[eu:Erla (arraina)]]
[[fr:Marbré]]
[[hr:Ovčica]]
[[it:Lithognathus mormyrus]]
[[nl:Zandsteenbaars]]
[[pl:Morlesz pręgowany]]
[[sl:Ovčica]]

Huidige wysiging sedert 12:36, 4 Oktober 2022

Sandsteenbras
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. mormyrus
Binomiale naam
Lithognathus mormyrus
Sinonieme
  • Pagellus goreensis (Valenciennes, 1830)
  • Pagellus mormyrus (Linnaeus, 1758)
  • Sparus mormyrus (Linnaeus, 1758)[1]

Die sandsteenbras (Lithognathus mormyrus) is 'n vis wat in die Middellandse See voorkom en aan die weskus van Afrika, rondom die Kaap tot by Mosambiek. Die vis kom meer algemeen aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voor. In Engels staan die vis bekend as die Sand steenbras.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is silwerkleurig met 13 - 14 vertikale, nou donker strepe oor die lyf. Die vis word 55 cm lank en 1 kg swaar.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Die volwasse visse verkies sanderige bodems in water van 10 – 50 m diep terwyl die onvolwasse visse in skole naby die strand of by die mondings van oop strandmere voorkom. Hulle vreet krappe, garnale en slakke. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]