Gaan na inhoud

Sandsteenbras: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Verbeter
No edit summary
 
(7 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 7: Lyn 7:
| image2_width = 240px
| image2_width = 240px
| image2_caption =
| image2_caption =
| status = NE
| status = LC
| status_system = iucn3.1
| status_system = iucn3.1
| domain = [[Eukaryota]]
| domain = [[Eukaryota]]
Lyn 29: Lyn 29:
| binomial_authority = ([[Carl von Linné|Linnaeus]], [[1758]])
| binomial_authority = ([[Carl von Linné|Linnaeus]], [[1758]])
| synonyms =
| synonyms =
* ''Pagellus goreensis'' (Valenciennes, [[1830]])
* ''Pagellus goreensis'' ([[Achille Valenciennes|Valenciennes]], [[1830]])
* ''Pagellus mormyrus'' ([[Carl von Linné|Linnaeus]], [[1758]])
* ''Pagellus mormyrus'' (Linnaeus, 1758)
* ''Sparus mormyrus'' ([[Carl von Linné|Linnaeus]], [[1758]])<ref>[http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=127055 MarineSpecies.org] {{en}}</ref>
* ''Sparus mormyrus'' (Linnaeus, 1758)<ref>[http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=127055 MarineSpecies.org] {{en}}</ref>
}}
}}


Die '''Sandsteenbras''' (''Lithognathus mormyrus'') is 'n [[vis]] wat voorkom in die [[Middellandse See]] en aan die weskus van [[Afrika]] tot by [[Mosambiek]]. Die vis kom meer algemeen voor aan die wes- en suidkus van [[Suid-Afrika]]. In Engels staan die vis bekend as die ''Sand steenbras''.
Die '''sandsteenbras''' (''Lithognathus mormyrus'') is 'n [[vis]] wat in die [[Middellandse See]] voorkom en aan die weskus van [[Afrika]], rondom die Kaap tot by [[Mosambiek]]. Die vis kom meer algemeen aan die wes- en suidkus van [[Suid-Afrika]] voor. In Engels staan die vis bekend as die ''Sand steenbras''.


== Voorkoms ==
== Voorkoms ==
Die vis se kop en lyf is silwer met 13 - 14 vertikale, nou donker strepe oor die lyf. Die vis word 55&nbsp;cm lank en 1&nbsp;kg swaar.
Die vis se kop en lyf is [[silwerkleurig]] met 13 - 14 vertikale, nou donker strepe oor die lyf. Die vis word 55&nbsp;cm lank en 1&nbsp;kg swaar.


== Habitat ==
== Habitat ==
Die volwasse visse verkies sanderige bodems in water van 10 – 50&nbsp;m diepte terwyl die onvolwasse visse in skole naby die strande of by die mondings van oop [[strandmeer|strandmere]] voorkom. Hulle vreet [[krappe]], [[garnale]] en slakke. Dit is 'n gewilde eetvis.
Die volwasse visse verkies sanderige bodems in water van 10 – 50&nbsp;m diep terwyl die onvolwasse visse in skole naby die strand of by die mondings van oop [[strandmeer|strandmere]] voorkom. Hulle vreet [[krappe]], [[garnale]] en slakke. Dit is 'n gewilde [[eetvis]].


== Sien ook ==
== Sien ook ==
Lyn 49: Lyn 49:


== Bron ==
== Bron ==
* ''Coastal Fishes of Southern Africa''. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
* ''Coastal Fishes of Southern Africa''. [[Phil Heemstra|Phil & Elaine Heemstra]]. 2004. ISBN 1-920033-01-7


== Verwysings ==
== Verwysings ==
Lyn 56: Lyn 56:
== Eksterne skakel ==
== Eksterne skakel ==
* http://fishbase.org/summary/Lithognathus-mormyrus.html
* http://fishbase.org/summary/Lithognathus-mormyrus.html
* http://eol.org/pages/204487/overview {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20160412154917/http://www.eol.org/pages/204487/overview |date=12 April 2016 }}


{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Beenvisse]]
[[Kategorie:Beenvisse]]

Huidige wysiging sedert 12:36, 4 Oktober 2022

Sandsteenbras
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. mormyrus
Binomiale naam
Lithognathus mormyrus
Sinonieme
  • Pagellus goreensis (Valenciennes, 1830)
  • Pagellus mormyrus (Linnaeus, 1758)
  • Sparus mormyrus (Linnaeus, 1758)[1]

Die sandsteenbras (Lithognathus mormyrus) is 'n vis wat in die Middellandse See voorkom en aan die weskus van Afrika, rondom die Kaap tot by Mosambiek. Die vis kom meer algemeen aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voor. In Engels staan die vis bekend as die Sand steenbras.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is silwerkleurig met 13 - 14 vertikale, nou donker strepe oor die lyf. Die vis word 55 cm lank en 1 kg swaar.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Die volwasse visse verkies sanderige bodems in water van 10 – 50 m diep terwyl die onvolwasse visse in skole naby die strand of by die mondings van oop strandmere voorkom. Hulle vreet krappe, garnale en slakke. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]