Gaan na inhoud

Delphi: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 38°29′N 22°30′O / 38.483°N 22.500°O / 38.483; 22.500
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
JMK (besprekings | bydraes)
formaat
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8.5
 
(41 wysigings tussenin deur 23 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas Nedersetting
[[Lêer:Santuario de Apolo Pitio.gif|thumb|right|200px|Uitleg van die heiligdom van Apollo, te Delphi.]]
|amptelike_naam=Delphi
|ander_naam=
|inheemse_naam=Δελφοί
|nedersetting_tipe=Stad
|beeld_stadsilhoeët=Museuarqueologicodelfos.jpg
|beeldgrootte=250px
|beeldbyskrif=
|beeld_vlag=
|vlaggrootte=120px
|skildgrootte=120px
|duimdrukkerkaart=Griekeland
|duimdrukkeretiketposisie=onderkant
|duimdrukkerkaartgrootte=
|duimdrukkerkaartbyskrif=
|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Griekeland}}
|onderafdelingtipe1=[[Streke van Griekeland|Streek]]
|onderafdelingtipe2=Streeks-eenheid
|onderafdelingtipe3=
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[Sentraal-Griekeland]]
|onderafdelingnaam2=Phocis
|regeringstipe=
|leiertitel=Burgemeester
|leiernaam=Nikolaos Fousekis (ND)
|oppervlak_totaal_km2=1.123
|oppervlak_land_km2=
|oppervlak_water_km2=
|oppervlak_totaal_myl2=434
|oppervlak_water_persent=
|koördinaattipe=
|koördinate = {{Koördinate|38|29|N|22|30|O|aansig=inlyn,titel}}
|bevolking_soos_op=2001
|bevolking_totaal=32263
|bevolkingsdigtheid_km2=29
|bevolkingsdigtheid_myl2=74
}}


'''Delphi''' of '''Delfi''' ([[Grieks]]: '''Δελφοί''', uitspraak ðelˈfi) is ’n [[argeologie]]se terrein en moderne dorp in [[Griekeland]], op die suidwestelike uitloper van [[Berg Parnassos]] in die vallei van [[Phokis]]. Streektaalvorme het ingesluit '''Belphoi''' ([[Aioliese Grieks|Aioliese]] vorm), '''Dalphoi''' ([[Phokiese]] vorm) asook ander Griekse variante.<ref>{{Cite web |url=http://www.travel-to-delphi.com/page.php?id=3&back=delphi.php |title=www.travel-to-delphi.com |access-date=15 Julie 2010 |archive-date= 4 Maart 2016 |archive-url=https://web.archive.org/web/20160304235623/http://www.travel-to-delphi.com/page.php?id=3&back=delphi.php |url-status=dead }}</ref> Die argeologiese terrein van Delphi is in [[1987]] deur [[Unesco]] as [[wêrelderfenisgebied]] aangewys.
'''Delphi''' ([[Griekse taal|Grieks]]: '''Δελφοί''', uitspraak ðelˈfi<ref>Die Griekse spelling translittereer na "Delphoi" (met 'n o); [[Antieke Griekse dialekte|streektaalvorme]] het ingesluit '''Belphoi''' - [[Aeoliese Grieks|Aeoliese]] vorm, '''Dalphoi''' - [[Phokiese]] vorm, asook [http://www.travel-to-delphi.com/page.php?id=3&back=delphi.php ander Griekse dialektale variante]</ref>) is beide 'n [[argeologie]]se lokaal en 'n moderne dorp in [[Griekeland]] op die suidwestelike uitloper van [[Berg Parnassos]] in die vallei van [[Phokis]]. In [[Griekse mitologie]], was Delphi die ligging van die [[Pythia|Delphiese orakel]], die mees belangrike [[orakel]] in die klassieke Griekse wêreld, en 'n belangrike heiligdom vir die god [[Apollo (mitologie)|Apollo]] nadat hy die [[Python (mitologie)|Python]] sou verslaan het, 'n godheid wat hier sou gelewe het en die [[Omphalos|nawel]] van die [[Gaia (mitologie)|aarde]] sou beskerm het. Sommige beweer dat Python (afgelei van die werkwoord ''pythein'', "om te verrot") die oorspronklike naam van die ligging is in erkenning van die Python wat hier deur Apollo verslaan sou wees.<ref>Miller, 1995</ref> Die [[Homeriese lofsange|Homeriese lofsang aan die Delphiese Apollo]] roep egter in herinnering dat die antieke naam van die lokaal ''Krisa'' was.<ref>''Lofsang aan Pythiese Apollo'', l. 254-74: [[Telphousa]] sou 'n voorstel aan Apollo maak om sy orakeltempel te vestig by die ligging van "Krisa onder die ooptes van [[Parnassus]]".</ref> Sy geheiligde standoord in Delphi was 'n panhelleense heiligdom, waar atlete van oor die Griekse wêreld elke vier jaar, vanaf 586 v.C.,<ref>Miller, 1996</ref> meegeding het in die [[Pythiese Spele]], een van die vier [[Panhelleense Spele|panhelleense]] (of stephanitiese) [[Panhelleense Spele|spele]], voorgangers van die [[Olimpiese Spele]]. Die wenners by Delphi is 'n lourierkroon toegeken wat seremonieël van 'n boom in Tempe afgesnoei is, deur 'n seun wat 'n vertolking gelewer het van die neerwerping van die Python.<ref>Miller, 1996</ref> Delphi was onderskeibaar van die ander spele-lokale aangesien dit ook gasheer was vir die ''mousikos agon'', 'n kompetisie in musiek.<ref>Miller, 1995</ref> Hierdie Pythiese Spele was, wat belang en chronologiese volgorde betref, tweede uit die vier stephanitiese spele.<ref>Miller, 96</ref> Hierdie spele egter, het nie soos die spele by Olimpia, die allerbelangrike rol in die bestaan van die stad verteenwoordig nie. Delphi sou 'n vername stad wees hetsy dit gasheer was vir die spele aldan nie; dit het beskik oor ander attraksies wat daartoe gelei het dat dit as die "omphalos" (nawel) van die aarde, oftewel, die middel van die wêreld beskou is.<ref>(Miller, 96-7)</ref>
In die binneste ''hestia'' ("herd") van die Tempel van Apollo, het 'n [[ewige vlam]] gebrand. Na die [[Veldslag van Plataea]], het die Griekse stede hul eie vure uitgedoof en nuwe vure uit die herd van Griekeland, te Delphi, gebring; in die ontstaanverhale van verskillende Griekse kolonies, is die stigtingskoloniste eers ingewy te Delphi.<ref>Burkert 1985, pp. 61, 84.</ref>


In die [[Griekse mitologie]] was Delphi die ligging van die [[Pitia|Delphiese orakel]], die belangrikste [[orakel]] van die klassieke Griekse wêreld, en ’n vername heiligdom vir die god [[Apollo (mitologie)|Apollo]] nadat hy die [[Piton]] sou verslaan het. Dié was ’n godheid wat glo hier gewoon en die [[Omfalos|middelpunt]] van die [[Gaia (mitologie)|aarde]] beskerm het. Sommige beweer Pito (afgelei van die werkwoord ''pythein'', "om te vrot") was die oorspronklike naam van die ligging na aanleiding van die Piton wat hier deur Apollo verslaan is.<ref name="Miller, 1995">Miller, 1995</ref> Die [[Homeriese lofsang]] aan die Delphiese Apollo roep egter in herinnering dat die antieke naam van die terrein "Krisa" was.<ref>''Lofsang aan Pitiese Apollo'', l. 254-74: [[Telphousa]] sou ’n voorstel aan Apollo gemaak het om sy orakeltempel te vestig by die ligging van "Krisa onder die ooptes van [[Berg Parnassos|Parnassos]]".</ref>
==Verwysings==
{{verwysings}}


[[Lêer:Santuario de Apolo Pitio.gif|duimnael|links|200px|Uitleg van die Tempel van Apollo by Delphi.]]
==Sien ook==
Apollo se heilige gebied in Delphi was ’n panhelleense heiligdom, waar atlete van oor die Griekse wêreld vanaf 586&nbsp;v.C. elke vier jaar<ref name="Miller, 1996">Miller, 1996</ref> meegeding het in die [[Pitiese Spele]], een van die vier [[Panhelleense Spele|panhelleense]] (of stephanitiese) [[Panhelleense Spele|spele]], voorgangers van die [[Olimpiese Spele]]. Aan die wenners by Delphi is ’n lourierkroon toegeken wat seremonieel van ’n boom in Tempe gesnoei is, deur ’n seun wat ’n vertolking gelewer het van die onderwerping van die Piton.<ref name="Miller, 1996"/> Delphi het verskil van die ander speleterreine aangesien dit ook gasheer was vir die ''mousikos agon'', ’n kompetisie in musiek.<ref name="Miller, 1995"/> Die Pitiese Spele was, wat belangrikheid en chronologiese volgorde betref, tweede uit die vier stephanitiese spele.<ref>Miller, 96</ref> Dit het egter nie, soos die spele by Olimpia, die belangrikste rol in die bestaan van die stad verteenwoordig nie. Delphi sou ’n vername stad gewees het of dit gasheer was vir die spele of nie; dit het ander attraksies gehad wat daartoe gelei het dat dit as die ''omfalos'' ("middelpunt") van die aarde beskou is.<ref>Miller, 96-7</ref>

In die binneste ''hestia'' ("herd") van die Tempel van Apollo het ’n [[ewige vlam]] gebrand. Ná die [[Veldslag van Plataia]] het die Griekse stede hul eie vure uitgedoof en nuwe vure uit Delphi gebring; in die ontstaanverhale van verskillende Griekse kolonies is die stigtingskoloniste eers by Delphi ingewy.<ref>Burkert 1985, bl. 61, 84.</ref>

== Sien ook ==
* [[Delphi-tegniek]]
* [[Delphi-tegniek]]


== Verwysings ==
[[Kategorie:Geskiedenis van Griekeland]]
{{Verwysings|2}}

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
* {{en}} {{fr}} [http://whc.unesco.org/sites/393.htm Amptelike UNESCO bladsy]
* [https://skydrive.live.com/view.aspx?cid=E39B50D7D9EA3235&resid=E39B50D7D9EA3235%21121&app=WordPdf Vir die Delphic ¨E¨ en "Ken jouself"] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20131111213014/https://skydrive.live.com/view.aspx?cid=E39B50D7D9EA3235&resid=E39B50D7D9EA3235%21121&app=WordPdf |date=11 November 2013 }}

{{Normdata}}

[[Kategorie:Nedersettings in Griekeland]]
[[Kategorie:Nedersettings in Griekeland]]
[[Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Griekeland]]
[[Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See]]
[[Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See]]
[[Kategorie:Plekke in die Griekse mitologie]]

[[bs:Delfi]]
[[br:Delfi]]
[[bg:Делфи]]
[[ca:Delfos (ciutat)]]
[[cs:Delfy]]
[[cy:Delphi]]
[[da:Delfi]]
[[de:Delphi]]
[[et:Delfi]]
[[el:Δελφοί]]
[[en:Delphi]]
[[es:Delfos]]
[[eo:Delfo]]
[[eu:Delfos]]
[[fa:دلفی (شهر)]]
[[fr:Delphes]]
[[ko:델포이]]
[[hr:Delfi]]
[[is:Delfí]]
[[it:Delfi]]
[[he:דלפי]]
[[la:Delphi (urbs Graeciae)]]
[[lt:Delfai]]
[[hu:Delphoi]]
[[mk:Делфи]]
[[nl:Delphi (Griekenland)]]
[[ja:デルポイ]]
[[no:Delfi]]
[[nn:Delfi]]
[[pnb:ڈیلفی]]
[[pl:Delfy]]
[[pt:Delfos]]
[[ro:Delphi, Grecia]]
[[ru:Дельфы]]
[[scn:Delfi]]
[[sk:Delfy]]
[[sl:Delfi]]
[[sr:Делфи]]
[[sh:Delfi]]
[[fi:Delfoi]]
[[sv:Delfi]]
[[ta:டெல்பி (நகரம்)]]
[[th:เดลฟี]]
[[tr:Delfi]]
[[uk:Дельфи]]
[[vi:Delphi]]
[[yi:דעלפי]]
[[zh:德尔斐]]

Huidige wysiging sedert 22:25, 2 Januarie 2022

Delphi

Δελφοί
Stad
Delphi is in Greece
Delphi
Delphi
Koördinate: 38°29′N 22°30′O / 38.483°N 22.500°O / 38.483; 22.500
LandVlag van Griekeland Griekeland
StreekSentraal-Griekeland
Streeks-eenheidPhocis
Regering
 • BurgemeesterNikolaos Fousekis (ND)
Oppervlak
 • Totaal1,123 km2 (434 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal32 263
 • Digtheid29/km2 (74/vk. myl)

Delphi of Delfi (Grieks: Δελφοί, uitspraak ðelˈfi) is ’n argeologiese terrein en moderne dorp in Griekeland, op die suidwestelike uitloper van Berg Parnassos in die vallei van Phokis. Streektaalvorme het ingesluit Belphoi (Aioliese vorm), Dalphoi (Phokiese vorm) asook ander Griekse variante.[1] Die argeologiese terrein van Delphi is in 1987 deur Unesco as wêrelderfenisgebied aangewys.

In die Griekse mitologie was Delphi die ligging van die Delphiese orakel, die belangrikste orakel van die klassieke Griekse wêreld, en ’n vername heiligdom vir die god Apollo nadat hy die Piton sou verslaan het. Dié was ’n godheid wat glo hier gewoon en die middelpunt van die aarde beskerm het. Sommige beweer Pito (afgelei van die werkwoord pythein, "om te vrot") was die oorspronklike naam van die ligging na aanleiding van die Piton wat hier deur Apollo verslaan is.[2] Die Homeriese lofsang aan die Delphiese Apollo roep egter in herinnering dat die antieke naam van die terrein "Krisa" was.[3]

Uitleg van die Tempel van Apollo by Delphi.

Apollo se heilige gebied in Delphi was ’n panhelleense heiligdom, waar atlete van oor die Griekse wêreld vanaf 586 v.C. elke vier jaar[4] meegeding het in die Pitiese Spele, een van die vier panhelleense (of stephanitiese) spele, voorgangers van die Olimpiese Spele. Aan die wenners by Delphi is ’n lourierkroon toegeken wat seremonieel van ’n boom in Tempe gesnoei is, deur ’n seun wat ’n vertolking gelewer het van die onderwerping van die Piton.[4] Delphi het verskil van die ander speleterreine aangesien dit ook gasheer was vir die mousikos agon, ’n kompetisie in musiek.[2] Die Pitiese Spele was, wat belangrikheid en chronologiese volgorde betref, tweede uit die vier stephanitiese spele.[5] Dit het egter nie, soos die spele by Olimpia, die belangrikste rol in die bestaan van die stad verteenwoordig nie. Delphi sou ’n vername stad gewees het of dit gasheer was vir die spele of nie; dit het ander attraksies gehad wat daartoe gelei het dat dit as die omfalos ("middelpunt") van die aarde beskou is.[6]

In die binneste hestia ("herd") van die Tempel van Apollo het ’n ewige vlam gebrand. Ná die Veldslag van Plataia het die Griekse stede hul eie vure uitgedoof en nuwe vure uit Delphi gebring; in die ontstaanverhale van verskillende Griekse kolonies is die stigtingskoloniste eers by Delphi ingewy.[7]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "www.travel-to-delphi.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 15 Julie 2010.
  2. 2,0 2,1 Miller, 1995
  3. Lofsang aan Pitiese Apollo, l. 254-74: Telphousa sou ’n voorstel aan Apollo gemaak het om sy orakeltempel te vestig by die ligging van "Krisa onder die ooptes van Parnassos".
  4. 4,0 4,1 Miller, 1996
  5. Miller, 96
  6. Miller, 96-7
  7. Burkert 1985, bl. 61, 84.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]