Gaan na inhoud

Duitse sokkerbond: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Bygewerk
 
(24 wysigings tussenin deur 16 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas2
[[Beeld:DFB-Logo_svg.png|thumb|right|95px| Kenteken van die DFB]]
|naam = Duitse sokkerbond
Die '''Duitse Sokkerbond''', beter bekend as die '''DFB''' (''Deutscher Fußball-Bund'') is die [[Duitsland|Duitse]] lid van [[FIFA]].
|kleur =
|titel =
|beeld = DFB-Logo svg.png
|beeld_wydte = 200px
|beeld_onderskrif = Kenteken van die Duitse sokkerbond
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = [[Duits]]e naam
|1 = ''Deutscher Fußball-Bund''
|opskrif2 = Afkorting
|2 = DFB
|opskrif3 = [[Land]]
|3 = {{vlagland|Duitsland}}
|opskrif4 = [[Sport]]soorte
|4 = [[Sokker]]
|opskrif5 = Gestig op
|5 = 28 Januarie 1900
|opskrif6 = Gestig in
|6 = [[Leipzig]], Duitsland
|opskrif7 = Lid van
|7 = [[FIFA]]
|opskrif8 = Aangesluit in
|8 = 1904
|opskrif9 = Vastelandse beheerliggaam
|9 = [[UEFA]]
|opskrif10 = President
|10 = Fritz Keller
|opskrif11 = Setel
|11 = [[Frankfurt am Main]], Duitsland
|opskrif12 = [[Amptelike taal]]
|12 = Duits
|opskrif13 = Amptelike webwerf
|13 = [https://www.dfb.de/ ''dfb.de'']
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}


Die '''Duitse sokkerbond''', beter bekend as die '''DFB''' (''Deutscher Fußball-Bund'', [ˈdɔʏtʃɐ ˈfuːsbalˌbʊnt]) is die [[Duitsland|Duitse]] lid van [[FIFA]].
Die DFB is in [[1900]] in [[Leipzig]] opgerig deur afgevaardigdes van 86 klubs en was in [[1904]] ‘n stigterslid van FIFA. Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] is die DFB in [[1945]] ontbind en eers op [[10 Julie]] [[1949]] in [[Stuttgart]] heropgerig.


Die DFB is in [[1900]] in [[Leipzig]] opgerig deur afgevaardigdes van 86 klubs en was in [[1904]] 'n stigterslid van FIFA. Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] is die DFB in [[1945]] ontbind en eers op [[10 Julie]] [[1949]] in [[Stuttgart]] heropgerig.
Die bond het 6 miljoen lede in 26 000 klubs en is die grootste [[sport]]bond in die wêreld. Twee miljoen lede is aktief in 170 000 spanne. Ongeveer 870 000 lede is vroulik. Die vroue en meisies speel in 8 600 spanne.


Die bond het 6 miljoen lede in 26 000 klubs en is die grootste [[sport]]bond in die wêreld. Twee miljoen lede is aktief in 170 000 spanne. Ongeveer 870 000 lede is vroulik. Die vroue en meisies speel in 8 600 spanne.
Die DFB is onder meer verantwoordelik vir die organisering van die [[Bundesliga]], [[2. Bundesliga]] en die [[DFB-Pokal]]. Die organisasie is ook verantwoordelik vir die Duitse nasionale [[sokker]]span.


Die DFB is onder meer verantwoordelik vir die organisering van die [[Bundesliga]], [[2. Bundesliga]] en die [[DFB-Pokal]]. Die organisasie is ook verantwoordelik vir die [[Duitse nasionale sokkerspan]]. Die Duitse sokkerbond het reeds belangrike toernooie soos die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974]], [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006]] en 'n aantal [[UEFA Europa-beker]]s aangebied.
==Eksterne skakel==
* [http://www.dfb.de Amptelike webwerf van die DFB]


== Eksterne skakel ==
[[Kategorie:Duitse sokkerkompetisies]]
{{CommonsKategorie-inlyn|Deutscher Fußball-Bund}}
[[Kategorie:Sport in Duitsland]]
* {{de}} [https://www.dfb.de/ Amptelike webwerf van die DFB]
[[Kategorie:Sokker]]


{{Normdata}}
[[ar:اتحاد ألمانيا لكرة القدم]]

[[bg:Германски футболен съюз]]
[[Kategorie:Sokkerbeheerliggaam]]
[[ca:Associació Alemanya de Futbol]]
[[Kategorie:Sokker in Duitsland]]
[[da:Deutscher Fußball-Bund]]
[[de:Deutscher Fußball-Bund]]
[[en:German Football Association]]
[[es:Federación Alemana de Fútbol]]
[[fi:Saksan jalkapalloliitto]]
[[fr:Fédération allemande de football]]
[[fy:Deutscher Fußball-Bund]]
[[hr:Njemački nogometni savez]]
[[hu:Német Labdarúgó-szövetség]]
[[id:Asosiasi Sepak Bola Jerman]]
[[it:Federazione calcistica della Germania]]
[[ja:ドイツサッカー連盟]]
[[lb:Däitsche Foussball-Bond]]
[[lt:Vokietijos futbolo federacija]]
[[lv:Vācijas Futbola asociācija]]
[[nl:Duitse voetbalbond]]
[[pl:Niemiecki Związek Piłki Nożnej]]
[[pt:Federação Alemã de Futebol]]
[[ru:Футбольный союз Германии]]
[[sq:Federata Gjermane e Futbollit]]
[[sr:Фудбалски савез Немачке]]
[[sv:Deutscher Fussball-Bund]]
[[tr:Almanya Futbol Federasyonu]]
[[vi:Hiệp hội bóng đá Đức]]
[[zh:德國足球總會]]

Huidige wysiging sedert 20:35, 12 April 2021

Duitse sokkerbond
Kenteken van die Duitse sokkerbond
Kenteken van die Duitse sokkerbond
Duitse naam Deutscher Fußball-Bund
Afkorting DFB
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Sportsoorte Sokker
Gestig op 28 Januarie 1900
Gestig in Leipzig, Duitsland
Lid van FIFA
Aangesluit in 1904
Vastelandse beheerliggaam UEFA
President Fritz Keller
Setel Frankfurt am Main, Duitsland
Amptelike taal Duits
Amptelike webwerf dfb.de

Die Duitse sokkerbond, beter bekend as die DFB (Deutscher Fußball-Bund, [ˈdɔʏtʃɐ ˈfuːsbalˌbʊnt]) is die Duitse lid van FIFA.

Die DFB is in 1900 in Leipzig opgerig deur afgevaardigdes van 86 klubs en was in 1904 'n stigterslid van FIFA. Na die Tweede Wêreldoorlog is die DFB in 1945 ontbind en eers op 10 Julie 1949 in Stuttgart heropgerig.

Die bond het 6 miljoen lede in 26 000 klubs en is die grootste sportbond in die wêreld. Twee miljoen lede is aktief in 170 000 spanne. Ongeveer 870 000 lede is vroulik. Die vroue en meisies speel in 8 600 spanne.

Die DFB is onder meer verantwoordelik vir die organisering van die Bundesliga, 2. Bundesliga en die DFB-Pokal. Die organisasie is ook verantwoordelik vir die Duitse nasionale sokkerspan. Die Duitse sokkerbond het reeds belangrike toernooie soos die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 en 'n aantal UEFA Europa-bekers aangebied.

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]