Duitse sokkerbond: Verskil tussen weergawes
Graaf (besprekings | bydraes) No edit summary |
k Bygewerk |
||
(42 wysigings tussenin deur 26 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Inligtingskas2 |
|||
[[Beeld:DFB-Logo_svg.png|thumb|right|95px| Kenteken van die DFB]] |
|||
|naam = Duitse sokkerbond |
|||
⚫ | |||
|kleur = |
|||
|titel = |
|||
|beeld = DFB-Logo svg.png |
|||
|beeld_wydte = 200px |
|||
|beeld_onderskrif = Kenteken van die Duitse sokkerbond |
|||
|beeld2 = |
|||
|beeld2_wydte = |
|||
|beeld2_onderskrif = |
|||
|opskrif1 = [[Duits]]e naam |
|||
⚫ | |||
|opskrif2 = Afkorting |
|||
|2 = DFB |
|||
|opskrif3 = [[Land]] |
|||
|3 = {{vlagland|Duitsland}} |
|||
|opskrif4 = [[Sport]]soorte |
|||
|4 = [[Sokker]] |
|||
|opskrif5 = Gestig op |
|||
|5 = 28 Januarie 1900 |
|||
|opskrif6 = Gestig in |
|||
|6 = [[Leipzig]], Duitsland |
|||
|opskrif7 = Lid van |
|||
|7 = [[FIFA]] |
|||
|opskrif8 = Aangesluit in |
|||
|8 = 1904 |
|||
|opskrif9 = Vastelandse beheerliggaam |
|||
|9 = [[UEFA]] |
|||
|opskrif10 = President |
|||
|10 = Fritz Keller |
|||
|opskrif11 = Setel |
|||
|11 = [[Frankfurt am Main]], Duitsland |
|||
|opskrif12 = [[Amptelike taal]] |
|||
|12 = Duits |
|||
|opskrif13 = Amptelike webwerf |
|||
|13 = [https://www.dfb.de/ ''dfb.de''] |
|||
|opskrif14 = |
|||
|14 = |
|||
|opskrif15 = |
|||
|15 = |
|||
|opskrif16 = |
|||
|16 = |
|||
|opskrif17 = |
|||
|17 = |
|||
|opskrif18 = |
|||
|18 = |
|||
|opskrif19 = |
|||
|19 = |
|||
|opskrif20 = |
|||
|20 = |
|||
}} |
|||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | Die DFB is onder meer verantwoordelik vir die organisering van die [[Bundesliga]], [[2. Bundesliga]] en die [[DFB-Pokal]]. Die organisasie is ook verantwoordelik vir die [[Duitse nasionale sokkerspan]]. Die Duitse sokkerbond het reeds belangrike toernooie soos die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974]], [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006]] en 'n aantal [[UEFA Europa-beker]]s aangebied. |
||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
[[Kategorie:Duitse sokkerkompetisies]] |
|||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
{{Normdata}} |
|||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
[[en:German Football Association]] |
|||
⚫ | |||
[[es:Federación Alemana de Fútbol]] |
|||
[[fr:Fédération allemande de football]] |
|||
[[hr:Njemački nogometni savez]] |
|||
[[ja:ドイツサッカー協会]] |
|||
[[lb:Däitsche Foussball-Bond]] |
|||
[[lv:Vācijas Futbola Asociācija]] |
|||
[[nl:Duitse voetbalbond]] |
|||
[[pl:Niemiecki Związek Piłki Nożnej]] |
|||
[[pt:Federação Alemã de Futebol]] |
|||
[[sr:Фудбалски савез Немачке]] |
|||
[[sv:Deutscher Fussball-Bund]] |
|||
[[tr:Almanya Futbol Federasyonu]] |
|||
[[vi:Hiệp hội bóng đá Đức]] |
Huidige wysiging sedert 20:35, 12 April 2021
Duitse sokkerbond | |
---|---|
Kenteken van die Duitse sokkerbond
| |
Duitse naam | Deutscher Fußball-Bund |
Afkorting | DFB |
Land | Duitsland |
Sportsoorte | Sokker |
Gestig op | 28 Januarie 1900 |
Gestig in | Leipzig, Duitsland |
Lid van | FIFA |
Aangesluit in | 1904 |
Vastelandse beheerliggaam | UEFA |
President | Fritz Keller |
Setel | Frankfurt am Main, Duitsland |
Amptelike taal | Duits |
Amptelike webwerf | dfb.de |
Die Duitse sokkerbond, beter bekend as die DFB (Deutscher Fußball-Bund, [ˈdɔʏtʃɐ ˈfuːsbalˌbʊnt]) is die Duitse lid van FIFA.
Die DFB is in 1900 in Leipzig opgerig deur afgevaardigdes van 86 klubs en was in 1904 'n stigterslid van FIFA. Na die Tweede Wêreldoorlog is die DFB in 1945 ontbind en eers op 10 Julie 1949 in Stuttgart heropgerig.
Die bond het 6 miljoen lede in 26 000 klubs en is die grootste sportbond in die wêreld. Twee miljoen lede is aktief in 170 000 spanne. Ongeveer 870 000 lede is vroulik. Die vroue en meisies speel in 8 600 spanne.
Die DFB is onder meer verantwoordelik vir die organisering van die Bundesliga, 2. Bundesliga en die DFB-Pokal. Die organisasie is ook verantwoordelik vir die Duitse nasionale sokkerspan. Die Duitse sokkerbond het reeds belangrike toernooie soos die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 en 'n aantal UEFA Europa-bekers aangebied.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Duitse sokkerbond.
- (de) Amptelike webwerf van die DFB