Gaan na inhoud

Avemetatarsalia: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Opruim
k Taksonbalk
 
(3 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 22: Lyn 22:
* '''Panaves''' <small>(Gauthier, 2001)</small>
* '''Panaves''' <small>(Gauthier, 2001)</small>
}}
}}

'''Avemetatarsalia''' ("voël-middelvoetbene") is ’n [[klade]]naam wat in 1999 deur die [[Brittanje|Britse]] paleontoloog Michael Benton gevestig is vir alle kroongroep-[[archosourus]]se wat nader aan [[voël]]s verwant is as aan [[krokodil]]le.<ref name="Benton, 1999">{{cite journal | last1 = Benton | first1 = M.J. | year = 1999 | title = ''Scleromochlus taylori'' and the origin of dinosaurs and pterosaurs | url = | journal = Philosophical Transactions of the Royal Society of London | volume = 354 | issue = | pages = 1423–1446 }}</ref> Dit sluit die subgroep '''Ornithodira''' in. ’n Alternatiewe naam is '''Panaves''' ("alle voëls"), ’n verwysing na ’n ander definisie van die groep as alle diere, lewend of uitgestorwe, wat nader aan voëls verwant is as aan krokodille.

Lyn 56: Lyn 57:
* Benton, Michael J. ''Origin and relationships of Dinosauria.'' In: David B. Weishampel, Peter Dodson, Halszka Osmólska (Hrsg.): ''The Dinosauria.'' Zweite Auflage. University of California Press, Berkeley 2004, S. 7–19, ISBN 0-520-24209-2.

{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Chordadiere]]
[[Kategorie:Tetrapoda]]

Huidige wysiging sedert 06:08, 24 Augustus 2020

Avemetatarsalia
Tydperk: Middel-TriasHoloseen 245–0 m. jaar gelede
Kloksgewys, van links heel bo:
Tupuxuara leonardi (’n pterosourus),
Alamosaurus sanjuanensis, (’n souropode),
Tsintaosaurus spinorhinus (’n ornitopode),
Daspletosaurus torosus (’n tirannosourus),
Pentaceratops sternbergii (’n seratopsiër),
en Grus grus (’n voël).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Superklas: Tetrapoda
Klade: Archosauria
Klade: Avemetatarsalia
(Benton, 1999)
Subgroepe
Sinonieme
  • Ornithosuchia (Huene, 1908)
  • Panaves (Gauthier, 2001)

Avemetatarsalia ("voël-middelvoetbene") is ’n kladenaam wat in 1999 deur die Britse paleontoloog Michael Benton gevestig is vir alle kroongroep-archosourusse wat nader aan voëls verwant is as aan krokodille.[1] Dit sluit die subgroep Ornithodira in. ’n Alternatiewe naam is Panaves ("alle voëls"), ’n verwysing na ’n ander definisie van die groep as alle diere, lewend of uitgestorwe, wat nader aan voëls verwant is as aan krokodille.

Kladogram

[wysig | wysig bron]

Avemetatarsalia kan met die volgende kladogram voorgestel word (volgens Nesbitt, 2011):

Avemetatarsalia 
Ornithodira 

Pterosauromorpha (=Pterosauria)

 Dinosauromorpha 

Lagerpetonidae

 Dinosauriformes 

Marasuchus

Silesauridae

 Dinosauria 

Ornithischia

 Saurischia 

Theropoda

Sauropodomorpha

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Benton, M.J. (1999). "Scleromochlus taylori and the origin of dinosaurs and pterosaurs". Philosophical Transactions of the Royal Society of London. 354: 1423–1446.

Verdere leesstof

[wysig | wysig bron]
  • Benton, Michael J. Origin and relationships of Dinosauria. In: David B. Weishampel, Peter Dodson, Halszka Osmólska (Hrsg.): The Dinosauria. Zweite Auflage. University of California Press, Berkeley 2004, S. 7–19, ISBN 0-520-24209-2.