Fariduddin Ganjshakar: Verskil tussen weergawes
k BooysenN het bladsy Farid-oed-din Gandj Sjakar na Fariduddin Ganjshakar geskuif: vanwaar kom hierdie spellings? |
"Punjab-Pak-Sufi_Poets.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur P199 verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/File:Punjab-Pak-Sufi Poets.jpg |
||
(5 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Weesbladsy}} |
|||
[[Lêer:Punjab-Pak-Sufi Poets.jpg|duimnael|Farid-oed-din Gandj Sjakar, onder-linkse kant]] |
|||
⚫ | ''' |
||
⚫ | '''Khwaja Fariduddin Masud Ganjshakar''' (''Farīduddīn Masūd Ganjshakar''; [[Punjabi]]: {{nq|فرید الدّین مسعود گنج شکر}}, 1173–1266) of net '''Baba Farid Ganjshakar''' ([[Punjabi]], lett.: 'Tesourie van Suiker / Soetheid') was 'n bekende [[Soefisme|Soefi-prediker]], mistieke digter en 'n heilige van die Tjisjti-geloof van [[Suid-Asië]]. |
||
== Biografie == |
== Biografie == |
||
Fariduddin Ganj is in die dorpie van Kothewal naby die stad van [[Multan]] gebore. Hy is ook as een van die eerste digters van die [[Punjabi|Punjabi-taal]] erken. Sy heilige persoonlikheid is deur beide die Hindoes en Moslems vereer. Hy is ook as een van die ses [[Sikhisme|Sikh]]-''bhagats'' erken. Sommige werke wat deur hom geskep is, is in die Goeroe Granth Sahib, een van die heilige boeke van Sikhisme, ingesluit. Sy wêreldberoemde heiligdom is in die Pandjab-provinsie van [[Pakistan]] geleë. Dit is in die jaar 1267 opgerig. Tydens die Islamitiese maand van ''Muharram'' is daar 'n paar spesiale feeste wat daar plaasvind. Die feeste is altyd 'n trekpleister vir toeriste en besoekers. |
|||
{{Islamsaadjie}} |
|||
{{ |
{{Normdata}} |
||
[[Kategorie:Geboortes in 1173]] |
|||
[[Kategorie:Pandjabi]] |
[[Kategorie:Pandjabi]] |
||
[[Kategorie:Soefisme]] |
[[Kategorie:Soefisme]] |
||
[[Kategorie:Sterftes in 1265]] |
Huidige wysiging sedert 18:38, 13 Augustus 2020
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Khwaja Fariduddin Masud Ganjshakar (Farīduddīn Masūd Ganjshakar; Punjabi: فرید الدّین مسعود گنج شکر, 1173–1266) of net Baba Farid Ganjshakar (Punjabi, lett.: 'Tesourie van Suiker / Soetheid') was 'n bekende Soefi-prediker, mistieke digter en 'n heilige van die Tjisjti-geloof van Suid-Asië.
Biografie
[wysig | wysig bron]Fariduddin Ganj is in die dorpie van Kothewal naby die stad van Multan gebore. Hy is ook as een van die eerste digters van die Punjabi-taal erken. Sy heilige persoonlikheid is deur beide die Hindoes en Moslems vereer. Hy is ook as een van die ses Sikh-bhagats erken. Sommige werke wat deur hom geskep is, is in die Goeroe Granth Sahib, een van die heilige boeke van Sikhisme, ingesluit. Sy wêreldberoemde heiligdom is in die Pandjab-provinsie van Pakistan geleë. Dit is in die jaar 1267 opgerig. Tydens die Islamitiese maand van Muharram is daar 'n paar spesiale feeste wat daar plaasvind. Die feeste is altyd 'n trekpleister vir toeriste en besoekers.