Gaan na inhoud

Fariduddin Ganjshakar: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
"Punjab-Pak-Sufi_Poets.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur P199 verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/File:Punjab-Pak-Sufi Poets.jpg
 
(10 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Weesbladsy}}
[[Lêer:Punjab-Pak-Sufi Poets.jpg|duimnael|Farid-oed-din Gandj Sjakar, onder-linkse kant]]
'''Hasrat Sjekh Farīd-oed-dīn Mas'oed Gandj Sjakar''' ([[Pandjabi]]: حضرت بابا فرید الدّین مسعود گنج شکر‎, 1173–1266) of net '''Baba Farid Gandjsjakar''' ([[Pandjabi]], lett.: 'Tesourie van Suiker / Soetheid') was 'n bekende Soefi prediker, mistieke, digter en 'n heilige van die Tjisjti-geloof van Suid-Asië.
==Biografie==
Farid-oed-din Gandj is in die dorpie van Kothewal naby die stad van [[Multan]] gebore. Hy is ook as een van die eerste digters van die [[Pandjabi|Pandjabi taal]] erken. Sy heilige persoonlikheid is deur beide die Hindoes and Moslems vereer. Hy is ook as een van die ses [[Sikhisme|Sikh]]-''bhagats'' erken. Sommige werke wat deur hom geskep is, is in die Goeroe Granth Sahib, een van die heilige boeke van Sikhisme, ingesluit. Sy wêreld-beroemde heiligdom is in die Pandjab-provinsie van [[Pakistan]] geleë. Dit is in die jaar 1267 opgerig. Tydens die Islamietse maand van ''Muharram'' is daar 'n paar spesiale feeste wat daar plaasvind. Die feeste is altyd 'n aangetrokkenheid vir toeriste en besoekers.
{{Saadjie}}



'''Khwaja Fariduddin Masud Ganjshakar''' (''Farīduddīn Masūd Ganjshakar''; [[Punjabi]]: {{nq|فرید الدّین مسعود گنج شکر‎}}, 1173–1266) of net '''Baba Farid Ganjshakar''' ([[Punjabi]], lett.: 'Tesourie van Suiker / Soetheid') was 'n bekende [[Soefisme|Soefi-prediker]], mistieke digter en 'n heilige van die Tjisjti-geloof van [[Suid-Asië]].

== Biografie ==
Fariduddin Ganj is in die dorpie van Kothewal naby die stad van [[Multan]] gebore. Hy is ook as een van die eerste digters van die [[Punjabi|Punjabi-taal]] erken. Sy heilige persoonlikheid is deur beide die Hindoes en Moslems vereer. Hy is ook as een van die ses [[Sikhisme|Sikh]]-''bhagats'' erken. Sommige werke wat deur hom geskep is, is in die Goeroe Granth Sahib, een van die heilige boeke van Sikhisme, ingesluit. Sy wêreldberoemde heiligdom is in die Pandjab-provinsie van [[Pakistan]] geleë. Dit is in die jaar 1267 opgerig. Tydens die Islamitiese maand van ''Muharram'' is daar 'n paar spesiale feeste wat daar plaasvind. Die feeste is altyd 'n trekpleister vir toeriste en besoekers.

{{Islamsaadjie}}

{{Normdata}}

[[Kategorie:Geboortes in 1173]]
[[Kategorie:Pandjabi]]
[[Kategorie:Pandjabi]]
[[Kategorie:Soefisme]]
[[Kategorie:Sterftes in 1265]]

Huidige wysiging sedert 18:38, 13 Augustus 2020


Khwaja Fariduddin Masud Ganjshakar (Farīduddīn Masūd Ganjshakar; Punjabi: فرید الدّین مسعود گنج شکر‎, 1173–1266) of net Baba Farid Ganjshakar (Punjabi, lett.: 'Tesourie van Suiker / Soetheid') was 'n bekende Soefi-prediker, mistieke digter en 'n heilige van die Tjisjti-geloof van Suid-Asië.

Biografie

[wysig | wysig bron]

Fariduddin Ganj is in die dorpie van Kothewal naby die stad van Multan gebore. Hy is ook as een van die eerste digters van die Punjabi-taal erken. Sy heilige persoonlikheid is deur beide die Hindoes en Moslems vereer. Hy is ook as een van die ses Sikh-bhagats erken. Sommige werke wat deur hom geskep is, is in die Goeroe Granth Sahib, een van die heilige boeke van Sikhisme, ingesluit. Sy wêreldberoemde heiligdom is in die Pandjab-provinsie van Pakistan geleë. Dit is in die jaar 1267 opgerig. Tydens die Islamitiese maand van Muharram is daar 'n paar spesiale feeste wat daar plaasvind. Die feeste is altyd 'n trekpleister vir toeriste en besoekers.