Gaan na inhoud

Katedraal van Brasília: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 15°47′54″S 47°52′32″W / 15.79833°S 47.87556°W / -15.79833; -47.87556
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
ZéroBot (besprekings | bydraes)
Administrateur CommonsDelinker vervang "Brazil.Brasilia.01.jpg" met "Catedral1_Rodrigo_Marfan.jpg" omrede: preparing deletion
 
(13 wysigings tussenin deur 7 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Beeld:Brazil.Brasilia.01.jpg|thumb|right|300px|Oscar Niemeyer se Katedraal van Brasília]][[Beeld:Interior de la Catedral de Brasilia en Brasil.JPG|thumb|300px|Die binneruimte van die katedraal]]
[[Lêer:Catedral1 Rodrigo Marfan.jpg|duimnael|300px|Oscar Niemeyer se Katedraal van Brasília]]
[[Lêer:Interior de la Catedral de Brasilia en Brasil.JPG|duimnael|300px|Die binneruimte van die katedraal]]
Die '''Katedraal van Brasília''' (amptelik: ''Catedral Metropolitana Nossa Senhora Aparecida'') in die [[Brasília|Brasiliaanse hoofstad]] is volgens 'n ontwerp van die bekende argitek [[Oscar Niemeyer]] opgerig. Die hiperboliese struktuur met 'n betonraam pronk met 'n kenmerkende oop glasdak en is van sestien gelykvormige betonkolomme met 'n hiperboliese seksie en 'n gewig van 90 ton voorsien.


Die '''Katedraal van Brasília''' (amptelik: ''Catedral Metropolitana Nossa Senhora Aparecida'') in die [[Brasília|Brasiliaanse hoofstad]] is volgens 'n ontwerp van die bekende argitek [[Oscar Niemeyer]] opgerig. Die hiperboliese struktuur met 'n betonraam pronk met 'n kenmerkende oop glasdak en is van sestien gelykvormige betonkolomme met 'n hiperboliese seksie en 'n gewig van 90 ton voorsien.
Die [[katedraal]] versinnebeeld twee hande wat na die hemel toe uitstrek en is op [[31 Mei]] [[1970]] ingewy.


Die [[katedraal]] versinnebeeld twee hande wat na die hemel toe uitstrek en is op 31 Mei 1970 ingewy.
[[Kategorie:Brasília]]
[[Kategorie:Katedrale]]


== Eksterne skakels ==
[[cy:Eglwys Gadeiriol Brasília]]
[[de:Kathedrale von Brasília]]
{{Commons-kategorie inlyn|Catedral de Brasília}}
* {{pt}} [http://catedral.org.br/ Amptelike webwerf]
[[en:Cathedral of Brasília]]

[[eo:Katedralo de Braziljo]]
{{Koördinate|15|47|54|S|47|52|32|W|region:BR_type:landmark|aansig=titel}}
[[es:Catedral de Brasilia]]

[[fr:Cathédrale de Brasilia]]
[[Kategorie:Brasília]]
[[he:קתדרלת ברזיליה]]
[[Kategorie:Christendom in Brasilië]]
[[it:Cattedrale di Brasilia]]
[[Kategorie:Geboue en strukture in Brasilië]]
[[nl:Kathedraal van Brasilia]]
[[Kategorie:Rooms-Katolieke katedrale]]
[[pl:Katedra w Brasílii]]
[[pt:Catedral Metropolitana de Brasília]]
[[ru:Кафедральный собор г. Бразилиа]]
[[ta:பிராசீலியா பேராலயம்]]
[[tr:Brasilia Katedrali]]

Huidige wysiging sedert 18:31, 10 Junie 2019

Oscar Niemeyer se Katedraal van Brasília
Die binneruimte van die katedraal

Die Katedraal van Brasília (amptelik: Catedral Metropolitana Nossa Senhora Aparecida) in die Brasiliaanse hoofstad is volgens 'n ontwerp van die bekende argitek Oscar Niemeyer opgerig. Die hiperboliese struktuur met 'n betonraam pronk met 'n kenmerkende oop glasdak en is van sestien gelykvormige betonkolomme met 'n hiperboliese seksie en 'n gewig van 90 ton voorsien.

Die katedraal versinnebeeld twee hande wat na die hemel toe uitstrek en is op 31 Mei 1970 ingewy.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

15°47′54″S 47°52′32″W / 15.79833°S 47.87556°W / -15.79833; -47.87556