Gaan na inhoud

Katedraal van Brasília: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 15°47′54″S 47°52′32″W / 15.79833°S 47.87556°W / -15.79833; -47.87556
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Administrateur CommonsDelinker vervang "Brazil.Brasilia.01.jpg" met "Catedral1_Rodrigo_Marfan.jpg" omrede: preparing deletion
 
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Brazil.Brasilia.01.jpg|duimnael|300px|Oscar Niemeyer se Katedraal van Brasília]]
[[Lêer:Catedral1 Rodrigo Marfan.jpg|duimnael|300px|Oscar Niemeyer se Katedraal van Brasília]]
[[Lêer:Interior de la Catedral de Brasilia en Brasil.JPG|duimnael|300px|Die binneruimte van die katedraal]]
[[Lêer:Interior de la Catedral de Brasilia en Brasil.JPG|duimnael|300px|Die binneruimte van die katedraal]]



Huidige wysiging sedert 18:31, 10 Junie 2019

Oscar Niemeyer se Katedraal van Brasília
Die binneruimte van die katedraal

Die Katedraal van Brasília (amptelik: Catedral Metropolitana Nossa Senhora Aparecida) in die Brasiliaanse hoofstad is volgens 'n ontwerp van die bekende argitek Oscar Niemeyer opgerig. Die hiperboliese struktuur met 'n betonraam pronk met 'n kenmerkende oop glasdak en is van sestien gelykvormige betonkolomme met 'n hiperboliese seksie en 'n gewig van 90 ton voorsien.

Die katedraal versinnebeeld twee hande wat na die hemel toe uitstrek en is op 31 Mei 1970 ingewy.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

15°47′54″S 47°52′32″W / 15.79833°S 47.87556°W / -15.79833; -47.87556