Sosiologie: Verskil tussen weergawes
FoxBot (besprekings | bydraes) k robot Verander: hy:Հասարակագիտություն |
k (Task1) HTML fix Kategorie:Pages using invalid self-closed HTML tags |

(43 wysigings tussenin deur 24 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
'''Sosiologie''' is die studie van gemeenskappe en hoe mense optree in groepe. Dit bestudeer die sosiale wette en |
'''Sosiologie''' is die studie van gemeenskappe en hoe mense optree in groepe. Dit bestudeer die sosiale wette en prosesse wat mense bind en skei, nie net as indiwidue nie, maar as lede van assosiasies, groepe en institusies. |

Sosiologie het in die [[19de eeu]] ontstaan as 'n akademiese rigting na een van die grootste paradokse in moderniteit ontstaan het: soos die wêreld kleiner en meer geïntegreerd word, word mense se ervaring van die wêreld meer en meer persoonlik en verspreid. Sosioloë het gehoop, om nie net te verstaan wat groepe bymekaar hou nie, maar om ook 'n teenmiddel te ontwikkel vir sosiale skeuring. |
Sosiologie het in die [[19de eeu]] ontstaan as 'n akademiese rigting na een van die grootste paradokse in moderniteit ontstaan het: soos die wêreld kleiner en meer geïntegreerd word, word mense se ervaring van die wêreld meer en meer persoonlik en verspreid. Sosioloë het gehoop, om nie net te verstaan wat groepe bymekaar hou nie, maar om ook 'n teenmiddel te ontwikkel vir sosiale skeuring. |

Lyn 7: | Lyn 7: | ||

<gallery perrow="6" widths="92" heights="85"> |
<gallery perrow="6" widths="92" heights="85"> |

Beeld:Ferdinand Toennies Bueste Husum-Ausschnitt.jpg|
[[Ferdinand Tönnies]] |
Beeld:Ferdinand Toennies Bueste Husum-Ausschnitt.jpg|
[[Ferdinand Tönnies]] |

Beeld:Emile Durkheim.jpg|
[[Émile Durkheim]] |
Beeld:Emile Durkheim.jpg|
[[Émile Durkheim]] |

Beeld:Karl Marx.jpg|
[[Karl Marx]] |
Beeld:Karl Marx.jpg|
[[Karl Marx]] |

Beeld:Vilfredo Pareto.jpg|
[[Vilfredo Pareto]] |
Beeld:Vilfredo Pareto 1870s2.jpg|
[[Vilfredo Pareto]] |

Beeld:Simmel 01.JPG|
[[Georg Simmel]] |
Beeld:Simmel 01.JPG|
[[Georg Simmel]] |

Beeld:Max Weber 1894.jpg|
[[Max Weber]] |
Beeld:Max Weber 1894.jpg|
[[Max Weber]] |

</gallery>

</gallery>

{{Normdata}} |

[[Kategorie:Sosiologie|*]] |

[[Kategorie:Geesteswetenskappe]] |

[[Kategorie:Geesteswetenskappe]] |

[[am:የባሕል ጥናት (ሶሲዮሎጂ)]] |

[[Kategorie:Sosiologie|*]] |

[[an:Soziolochía]] |

[[ar:علم الاجتماع]] |

[[ast:Socioloxía]] |

[[az:Sosiologiya]] |

[[bat-smg:Suocēluogėjė]] |

[[be:Сацыялогія]] |

[[be-x-old:Сацыялёгія]] |

[[bg:Социология]] |

[[bn:সমাজবিজ্ঞান]] |

[[bs:Sociologija]] |

[[ca:Sociologia]] |

[[ceb:Sosyolohiya]] |

[[ckb:کۆمەڵناسی]] |

[[co:Sociologia]] |

[[cs:Sociologie]] |

[[cv:Социологи]] |

[[cy:Cymdeithaseg]] |

[[da:Sociologi]] |

[[de:Soziologie]] |

[[diq:Sosyoloci]] |

[[el:Κοινωνιολογία]] |

[[en:Sociology]] |

[[eo:Sociologio]] |

[[es:Sociología]] |

[[et:Sotsioloogia]] |

[[eu:Soziologia]] |

[[fa:جامعهشناسی]] |

[[fi:Sosiologia]] |

[[fiu-vro:Sotsioloogia]] |

[[fr:Sociologie]] |

[[fur:Sociologjie]] |

[[fy:Sosjology]] |

[[ga:Socheolaíocht]] |

[[gd:Eòlas-comainn]] |

[[gl:Socioloxía]] |

[[gv:Sheshoaylleeaght]] |

[[he:סוציולוגיה]] |

[[hi:समाजशास्त्र]] |

[[hr:Sociologija]] |

[[hu:Szociológia]] |

[[hy:Հասարակագիտություն]] |

[[ia:Sociologia]] |

[[id:Sosiologi]] |

[[io:Sociologio]] |

[[is:Félagsfræði]] |

[[it:Sociologia]] |

[[ja:社会学]] |

[[jv:Sosiologi]] |

[[ka:სოციოლოგია]] |

[[ko:사회학]] |

[[ku:Civaknasî]] |

[[ky:Социология]] |

[[la:Sociologia]] |

[[lad:Sosiolojiya]] |

[[lb:Soziologie]] |

[[li:Sociologie]] |

[[lij:Sòciologia]] |

[[lt:Sociologija]] |

[[lv:Socioloģija]] |

[[mk:Социологија]] |

[[ms:Sosiologi]] |

[[mt:Soċjoloġija]] |

[[mwl:Sociologie]] |

[[nds:Soziologie]] |

[[nl:Sociologie]] |

[[nn:Sosiologi]] |

[[no:Sosiologi]] |

[[nov:Sosiologia]] |

[[nrm:Sociologie]] |

[[oc:Sociologia]] |

[[os:Социологи]] |

[[pl:Socjologia]] |

[[ps:ټولنپوهنه]] |

[[pt:Sociologia]] |

[[ro:Sociologie]] |

[[ru:Социология]] |

[[sc:Sotziologia]] |

[[scn:Socioluggìa]] |

[[sco:Sociology]] |

[[sh:Sociologija]] |

[[simple:Sociology]] |

[[sk:Sociológia]] |

[[sl:Sociologija]] |

[[sq:Sociologjia]] |

[[sr:Социологија]] |

[[su:Sosiologi]] |

[[sv:Sociologi]] |

[[ta:சமூகவியல்]] |

[[th:สังคมวิทยา]] |

[[tk:Sosiologiýa]] |

[[tl:Sosyolohiya]] |

[[tpi:Sosiolosi]] |

[[tr:Toplum bilimi]] |

[[uk:Соціологія]] |

[[ur:معاشریات]] |

[[vec:Sociołogia]] |

[[vi:Xã hội học]] |

[[war:Sosyolohiya]] |

[[xh:ISosioloji]] |

[[yi:סאציאלאגיע]] |

[[zea:Sociolohie]] |

[[zh:社会学]] |

[[zh-min-nan:Siā-hoē-ha̍k]] |

[[zh-yue:社會學]] |
Huidige wysiging sedert 13:31, 5 April 2019
Sosiologie is die studie van gemeenskappe en hoe mense optree in groepe. Dit bestudeer die sosiale wette en prosesse wat mense bind en skei, nie net as indiwidue nie, maar as lede van assosiasies, groepe en institusies.
Sosiologie het in die 19de eeu ontstaan as 'n akademiese rigting na een van die grootste paradokse in moderniteit ontstaan het: soos die wêreld kleiner en meer geïntegreerd word, word mense se ervaring van die wêreld meer en meer persoonlik en verspreid. Sosioloë het gehoop, om nie net te verstaan wat groepe bymekaar hou nie, maar om ook 'n teenmiddel te ontwikkel vir sosiale skeuring.
Deesdae ondersoek sosiologie dinge soos: ras, etnisiteit, kultuur, klas, geslag, die familie, en sosiale interaksie. Verder word die afbreek van sosiale strukture ondersoek; misdaad en egskeiding.