Gaan na inhoud

Messier 71: Verskil tussen weergawes

Koördinate: Sky map 19h 53m 46.11s, +18° 46′ 42.3″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
kategorie
 
(5 wysigings tussenin deur 3 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas sterrestelsel
{{Inligtingskas2
|naam = Messier 71
| naam= Messier 71
| beeld= Messier 71 Hubble WikiSky.jpg
|kleur = #CEDAF2
|beeld = Messier 71 Hubble WikiSky.jpg
| onderskrif= Messier 71 soos afgeneem deur die [[Hubble-ruimteteleskoop]]. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
| soort= [[Bolswerm]]
|beeld_wydte = 250px
| sterrebeeld= [[Pyl (sterrebeeld)|Pyl]]
|beeld_onderskrif = Messier 71 soos afgeneem deur die [[Hubble-ruimteteleskoop]]. <br>(Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
|beeld2 =
| messier=
| tipe=
|beeld2_wydte =
| RK= 19<sup>h</sup> 53<sup>m</sup> 46,49<sup>s</sup>
|beeld2_onderskrif =
| Dek= +18º 46' 45,1"
|opskrif1 = Soort
| magnitude=
|1 = Bolvormige [[sterreswerm]]
| skynmagnitude= 6,1
|opskrif2 = Sterrebeeld
| absolute magnitude=
|2 = [[Pyl (sterrebeeld)|Pyl]]
| afstand= 13 000
|opskrif3 = Regte klimming
| ouderdom=
|3 = 19<sup>h</sup> 53<sup>m</sup> 46,49<sup>s</sup>
| grootte= 7 [[boogminute]]
|opskrif4 = Deklinasie
| sterre=
|4 = +18º 46' 45,1"
| rooiverskuiwing=
|opskrif5 = Afstand
| kenmerke=
|5 = 13 000 [[ligjare]]
| massa= 1,7 × 10<sup>4</sup> M<sub>☉</sub>
|opskrif6 = Skynbare helderheid
| name= M71, NGC 6838, GCl 115
|6 = 6,1 [[Magnitude|mag]]
}}
|opskrif7 = Skynbare grootte (v)
|7 = 7&prime;.2
|opskrif8 = Deursnee
|8 = 27 ligjare
|opskrif9 = Massa
|9 = 1,7 × 10<sup>4</sup> M<sub>☉</sub>
|opskrif10 =
|10 =
|opskrif11 = Ander name
|11 = NGC 6838, GCl 115
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
'''Messier&nbsp;71''' of '''M71''' (ook bekend as '''NGC&nbsp;6838''') is ’n bolvormige [[sterreswerm]] in die [[sterrebeeld]] [[Pyl (sterrebeeld)|Pyl]]. Dit is in 1746 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en deur [[Charles Messier]] in sy [[Messier-voorwerp|katalogus]] van [[komeet]]agtige voorwerpe opgeneem.


'''Messier&nbsp;71''' of '''M71''' (ook bekend as '''NGC&nbsp;6838''') is ’n bolvormige [[sterreswerm]] in die [[sterrebeeld]] [[Pyl (sterrebeeld)|Pyl]]. Dit is in 1746 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en deur [[Charles Messier]] in sy [[Messier-voorwerp|katalogus]] van [[komeet]]agtige voorwerpe opgeneem.
M71 is 12&nbsp;000 [[ligjare]] van die [[Aarde]] af en het ’n deursnee van sowat 27 ligjare. Die [[veranderlike ster]] Z&nbsp;Sagittae is in dié swerm. Daar is lank (tot in die 1970's) geglo dit is ’n digte oop swerm, onder meer vanweë sy [[Metaal (astronomie)|metaalrykheid]], en is as sulks deur sterrekundiges geklassifiseer. Danksy moderne fotometrie is egter vasgestel hy het die eienskappe van ’n bolswerm. Die relatiewe jong sterre verduidelikheid ook die teenwoordigheid van baie metale. M71 het ’n helderheid van sowat 13&nbsp;200 [[Son]]ne.


M71 is 12&nbsp;000&nbsp;[[ligjare]] van die [[Aarde]] af en het ’n deursnee van sowat 27&nbsp;ligjare. Die [[veranderlike ster]] Z&nbsp;Sagittae is in dié swerm. Daar is lank (tot in die 1970's) geglo dat dit ’n digte oop swerm is, onder meer vanweë sy [[Metaal (astronomie)|metaalrykheid]], en is as sodanig deur sterrekundiges geklassifiseer. Danksy moderne fotometrie is egter vasgestel dat dit oor die eienskappe van ’n bolswerm beskik. Die relatiewe jong sterre verklaar ook die teenwoordigheid van baie metale. M71 het ’n helderheid van sowat 13&nbsp;200 [[Son]]ne.
==Eksterne skakels==

*{{Lug|19|53|46.11|+|18|46|42.3|12000}}
== Eksterne skakels ==
* [http://www.seds.org/messier/m/m071.html SEDS: Messier 71]
* [http://messier.seds.org/m/m071.html SEDS: Messier 71]
* [http://gclusters.altervista.org/cluster_4.php?ggc=M+71 Galactic Globular Clusters Database]
* [http://gclusters.altervista.org/cluster_4.php?ggc=M+71 Galactic Globular Clusters Database]
{{WikiSky}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Messier 71}}
{{Commons-kategorie inlyn|Messier 71}}

*[[image:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Messier_71 Engelse Wikipedia]</small>
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Messier 71|Engelse Wikipedia]]


{{Lug3|19|53|46.11|+|18|46|42.3|12000|aansig=titel}}
{{Messier}}
{{Messier}}


{{DEFAULTSORT:Messier 071}}
[[Kategorie:Sterreswerms]]
[[Kategorie:Messier-voorwerpe|70071]]
[[Kategorie:Messier-voorwerpe|70071]]
[[Kategorie:NGC-voorwerpe|Messier 071]]
[[Kategorie:Sterreswerms]]
[[Kategorie:NGC-voorwerpe]]
[[Kategorie:Pyl (sterrebeeld)]]
[[Kategorie:Pyl (sterrebeeld)]]

Huidige wysiging sedert 17:32, 17 Januarie 2019

Messier 71
Messier 71 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Messier 71 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Soort stelsel Bolswerm
Sterrebeeld Pyl
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 19h 53m 46,49s
Deklinasie +18º 46' 45,1"
Skynmagnitude 6,1
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 13 000
Skynbare grootte  7 boogminute
Massa 1,7 × 104 M
Ander name M71, NGC 6838, GCl 115
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Messier 71 of M71 (ook bekend as NGC 6838) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Pyl. Dit is in 1746 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en deur Charles Messier in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

M71 is 12 000 ligjare van die Aarde af en het ’n deursnee van sowat 27 ligjare. Die veranderlike ster Z Sagittae is in dié swerm. Daar is lank (tot in die 1970's) geglo dat dit ’n digte oop swerm is, onder meer vanweë sy metaalrykheid, en is as sodanig deur sterrekundiges geklassifiseer. Danksy moderne fotometrie is egter vasgestel dat dit oor die eienskappe van ’n bolswerm beskik. Die relatiewe jong sterre verklaar ook die teenwoordigheid van baie metale. M71 het ’n helderheid van sowat 13 200 Sonne.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]