Gaan na inhoud

Bas: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary
Uitleg van bronteks
 
(7 wysigings tussenin deur 7 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Pine bark.jpg|thumb|200px|Die bas van 'n boom.]]
[[Lêer:Pine bark.jpg|duimnael|200px|Die bas van 'n boom.]]

'''Bas''' is die buitenste omhulsel van die takke en stamme van houtagtige [[plant]]e soos [[boom|bome]]. Die doel van die bas is om die plant teen aanslae van buite te beskerm. Die bas van verskillende plante kan dramaties verskil: dit kan in 'n verskeidenheid van kleure voorkom, en die tekstuur kan wissel van grof tot glad.
'''Bas''' is die buitenste omhulsel van die takke en stamme van houtagtige [[plant]]e soos [[boom|bome]]. Die doel van die bas is om die plant teen aanslae van buite te beskerm. Die bas van verskillende plante kan dramaties verskil: dit kan in 'n verskeidenheid van [[kleur]]e voorkom, en die tekstuur kan wissel van grof tot glad.

== Kurk ==
Een van die gebruike van bas is die vervaardiging van kurk. Kurk is afkomstig van die kurkboom (''Qurecus suber'') wat in die Mediterreense gebied groei en oorspronklik van [[Portugal]] afkomstig is. Kurk is elasties en 'n uitstekende termiese en akoestiese isoleerder wat byna ondeurdringbaar is en ook teen [[temperatuur]]skommelings bestand is.<ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2002/11/27/VB/08/03.html Jare lange proses van bas tot kurk], [[Die Burger]], 27 November 2002</ref>

<gallery>
<gallery>
Lêer:Acacia erioloba01.jpg|Bas van die [[Kameeldoring]]
Lêer:Vachellia erioloba01.jpg|Bas van die [[Kameeldoring]]
Lêer:Olinia emarginata00.jpg|Die [[Berghardepeer]] se bas.
Lêer:Olinia emarginata00.jpg|Die [[Berghardepeer]] se bas.
Lêer:Ekebergia capensis stem.jpg|[[Essenhout]]
Lêer:Ekebergia capensis stem.jpg|[[Essenhout]]
Lêer:Combretum imberbe00.jpg|[[Hardekool]]
Lêer:Combretum imberbe00.jpg|[[Hardekool]]
Lêer:Rhus lancea01.jpg|[[Karee]]
Lêer:Rhus lancea01.jpg|[[Karee]]
Lêer:Bark I IMG 4093.jpg|[[Worsboom]]
Lêer:Kigelia africana Bark.jpg|[[Worsboom]]
Arbre gravé - 141.jpg
Arbre gravé - 141.jpg
</gallery>
</gallery>
Lyn 18: Lyn 19:
{{Verwysings}}
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
{{Commonskat|Bark}}
* {{Commonskat-inlyn|Bark}}
* {{Wikt-inlyn|bas}}
{{Saadjie}}
{{Saadjie}}

{{Normdata}}

[[Kategorie:Bome| ]]
[[Kategorie:Bome| ]]

Huidige wysiging sedert 20:49, 6 September 2018

Die bas van 'n boom.

Bas is die buitenste omhulsel van die takke en stamme van houtagtige plante soos bome. Die doel van die bas is om die plant teen aanslae van buite te beskerm. Die bas van verskillende plante kan dramaties verskil: dit kan in 'n verskeidenheid van kleure voorkom, en die tekstuur kan wissel van grof tot glad.

Een van die gebruike van bas is die vervaardiging van kurk. Kurk is afkomstig van die kurkboom (Qurecus suber) wat in die Mediterreense gebied groei en oorspronklik van Portugal afkomstig is. Kurk is elasties en 'n uitstekende termiese en akoestiese isoleerder wat byna ondeurdringbaar is en ook teen temperatuurskommelings bestand is.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]