Persoon wat 'n eed sweer (ingesweer word).
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sweer 
Verlede Tyd  ek   het gesweer of geswore        
Eed aflê; plegtig onder eed verklaar.
Die leenman moes aan die koning 'n eed sweer dat hy trou sal wees die koning militêr sal steun.
beloof, eed, belofte, gelofte
  Vertalings:   
Engels: swear(en)
Nederlands: zweren(nl)
 
'n Enkel met 'n sweer op.
Enkelvoud Meervoud
  sweer     swere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sweertjie     sweertjies  
Ontsteekte plek; infeksie; ettergeswel; wond waar etter vorm.
Hy het 'n sweer op sy hand.
  Vertalings:   
Engels: ulcer(en)
Nederlands: zweer(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sweer 
Verlede Tyd  ek   het gesweer        
Wond wat ontsteek word of etter vorm.
Die wond is besig om te sweer.
  Vertalings:   
Engels: fester(en)
Nederlands: zweren(nl)