pens
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pens | pense |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pensie | pensies |
- Sedert 1293 as panchen, pance in Middelnederlands opgeteken. Leenwoord van Oudfrans pance (Frans: panse) < Latyn pantex.
- pens
- (anatomie), (biologie) Die eerste deel van die maag van 'n herkouer (soos 'n bees).
- (voeding) 'n Gereg wat van die pens berei word; afval.
- (informeel) Die buik; veral 'n boepmaag.
- Met pens en pootjies... (met alles wat jy het).
- Wat is die mens? Slegs kop en pens. Poef sê die pens, en weg is die mens.
Vertalings: 1. eerste maag van 'n herkouer | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. gereg, afval | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. buik, boepmaag | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | pens v/m | pensen |
Verkleinwoord | pensje | pensjes |
- Hulp:IPA: [pɛns]
-
(lêer)
- (biologie) Pens, grootpens; eerste deel van die maag van 'n herkouer.
- (voeding) Pens; 'n gereg wat van die pens berei word; afval.
- (pejoratief) (onbeskof, ongebruiklik) Pens; die buik van 'n mens.
- 1.: «De koe brengt de voedselbrij uit de pens naar de mondholte om het te herkauwen»
- Die bees bring die kos uit sy pens op na sy bek om dit te herkou
- 2.: «In Nederland wordt pens niet veel gegeten.»
- Pens word in Nederland min geëet.
- 3.: «Tjonge, wat heb ik een dikke pens.»
- Sjoe, wat het ek 'n dik pens.