'n Sandluis is 'n voorbeeld van 'n krustasee.
Enkelvoud Meervoud
  krustasee     krustaseë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  krustaseetjie     krustaseetjies  
(biologie),   Crustacea, 'n groot groep geleedpotige diere, wat spesies soos krappe, krewe, garnale, planktonkrefies en eendmossels insluit.
Die oorgrote meerderheid skaaldiere is waterliewend en kom óf in see- óf varswatergebiede voor.
skaaldier
  Vertalings:   
Engels: crustacean(en)
Nederlands: kreeftachtige(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor krustasee.