Enkelvoud Meervoud
  homoniem     homonieme    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  homoniempie     homoniempies  
hulp:IPA: [ɦuə̯munim]
ho•mo•niem
(taalkunde) Twee woorde wat dieselfde geskryf en uitgespreek word, maar verskillende betekenisse het. Sien byvoorbeeld as, wat meer as een ding in Afrikaans kan beteken.
Brak (hond) en brak (souterig) is homonieme van mekaar.
antoniem, homofoon, homoniem, homograaf, toponiem, sinoniem, hiperoniem, hiponiem
  Vertalings:    homoniem
Engels: homonym(en)
Nederlands: homoniem(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor homoniem.