Waalse streekstale.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Waals     Waalse     Waals  
Van, betreffende die Wale; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Wallonië.
  Vertalings:    Waals
Engels: Walloon(en)
Nederlands: Waals(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Waals     —  
(taal) 'n Romaanse taal wat aan Frans verwant is en in Wallonië gepraat word.
ISO 639-1: wa
ISO/DIS 639-3: wln
  Vertalings:    Waals
Engels: Walloon(en)
Nederlands: Waals(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Waals.