Enkelvoud Meervoud
  Singalees      
Sin•ga•lees
(taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Sri Lanka gepraat word.
ISO 639-1: si
ISO 639-2: sin
ISO 639-3: sin
  Vertalings:   
Engels: Sinhala(en), Sinhalese(en)
Nederlands: Singalees(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Singalees.