Enkelvoud Meervoud
  Ladino     —  
La•di•no
(taal) Die taal van die sefardiese Jode, in hulle toenmalige vaderland Sefarad in Spanje van die 8ste tot die 15de eeu, wat op Kastiliaans gebaseer en in Hebreeuse letters geskryf is.
ISO 639-1: -
ISO 639-2(B): lad
ISO/DIS 639-3: lad
  Vertalings:   
Engels: Ladino(en), Judeo-Spanish(en)
Nederlands: Ladino(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ladino.