Ligging van Kanada.
Die vlag van Kanada.
Pleknaam
Kanada
Ka•na•da
(land) Die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld.
Kanada is 'n gedesentraliseerde federasie van 10 provinsies en 3 gebiede wat as 'n federale parlementêre demokrasie en grondwetlike monargie geregeer word.
  Vertalings:   
Engels: Canada(en)
Nederlands: Canada(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kanada.