Landsvlag
 
Ligging in Europa
Pleknaam
Bulgarye
    
(lêer)
Bul•ga•ry•e
'n Naam van 'n staat in die suidooste van die Europese vasteland.
  1. Bulgarye is 'n land wat geleidelik bekend word vir reisigers, veral dié wat 'n begrotingsbestemming soek.[1]
Bulgaars


  Vertalings:    Bulgarye
Engels: Bulgaria(en)
Nederlands: Bulgarije(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bulgarye.